Koalet Properties Koalet Properties


Contact Office

285 Braam Pretorius Magalieskruin Pretoria

Residential Property For Sale

Residential Property To Rent

Commercial Property For Sale

Agents

About Koalet Properties

Koalet Eiendomme is daar om jou te help, die regte keuse maak!!!

In die 25 jaar van ons bestaan het ons naam gemaak as mark leiers in die Noorde en Weste van Pretoria .

Ons fokus op aktiewe en sigbare bemarking van eiendomme, met agente wat in geselekteerde areas spesialiseer om jou die beste advies te gee met betreking tot die koop en verkoop van eiendom in daardie spesifieke area .

Ons sien elke koper en verkoper as ‘n individue, ons evallueer elke klient se omstandighede afsonderlik sodat ons U die beste raad moontlik kan gee .

Ons spesialiseer ook op die finansiering van eiendom en kan u help met die beste moontlike advies met betrekking tot die eiendom se finansiering.