4 Bed House in Pellissier

R 1 850 000

Hennie Pretorius

Owner

4 Bed House in Pellissier

R 1 850 000

Address: 28 koringsny street pellissier
4 Beds
2 Baths
3 Garages
Floor Area 377 m² Land Area 1200 m² Rates R 1200

PRYS VERLAAG !!!!!!!!!!!!!!!!!!

PRAGTIGE SIERSTEEN WOONHUIS IN PELLISSIER (Bloemfontein) TE KOOP

Woning is naby Bloem Water in 'n stil straat gelee aan die bokant van Volkspele rylaan. naby “OK”en Laerskool President Brand

Spaar R300,000, aanbiedinge vanaf 1.9 mil sal oorweeg word.

Waarde +/- R 2,3 mil

Oppervlakte

Huis - 222 vkm

Garage - 64 vkm

Lapa - 31 vkm

Gereedskapkamer - 15 vkm

Afdakke - 45 vkm

Erf - 1200 vkm

BESKRYWING:

* Mooi ingangsportaal

* 4 Slaapkamers - hoofslaapkamer met 'n aircon

* 3 leefareas - sitkamer so gelee dat dit ook perfek sal wees vir 'n "werk van die huis af" kantoor/salon

* 2 badkamers - een on suite met bad en stort - 1 met net 'n bad

* Groot kombuis met apparte opwas

* Dubbel outomatiese motorhuis (een is 'n tandem wat ook volle deurgang na agter het om deur te trek, en een is enkel garage 3 voertuie in totaal toegesluit)

* Groot afdak waar nog 2 motors kan parkeer, met parkeering vir nog 3 motors langs en voor afdak

* Groot stoorkamer binne garage, ideaal vir groot vrieskaste en ander items wat gestoor moet word.

* Buite toilet

*. Apparte onthaal area met 'n 100% werkende Jaccuzi met deels son verhitting, saam met 'n ingeboude kroeg

*- uit hierdie onthaal area loop ’n groot Lapa en Braai Grasdak Lapa wat heeltemal toegemaak is met Canvas vir heerlike braai in die winter

*. Pragtige tuin met min werk.

*. Verskeie JoJo tanks met 'n pomp wat grasperk/tuin natmak, sowel as ’n varswater tank om die huis te voorsien met water vir 'n geruime tyd inndien water afgaan.

*. Sonpanele vir kragbesparing op geasers

*. Volledige besproeiing

*. Apparte stoorarea vir grassnyer en ander tuingereedskap

* Ten volle omhein met outomatiese hek

* Geen werk aan die huis nie - jy stap in en bly, onderhoud was 100% gedoen tot op datum

* Veiligheidshekke voor al die deure en volle diefwering voor al die vensters

*. Al die kamers is baie ruim en kan almal dubbelbeddens akkomodeer

* Al die slaapkamers het ook ingeboude kaste

* Lieflike groot linnekas ook

*. Baie plaveisel reg om die huis

*. Dak se teels ongeveer 'n jaar terug heeltemal vervang so reg vir die volgende 35 jaar “Onderhoud “Waarde R90,000 wat jy nie hoef aan te gaan nie.”

*. Thermoguard deur die hele huis om warm winter en koue somers dae te verseker

Alarmstelsel deur die hele huis

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
3
Garages
2
Lounges
2
Open Parkings
1
Storeys
Access Gate
Air Con
Alarm
Built In Braai
BIC
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Garden
Intercom
Irrigation System
Kitchen
Lapa
Laundry
Pantry
Patio
Pet Friendly
Satellite

Email the Owner should you require any further details.

Hennie Pretorius
Owner
For sale by owner

Contact Owner

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Bloemfontein

For the those who love to feel that they are living a country lifestyle, but are still in a big city, this is the place to live. This is a vibrant area and most of the residents living here are friendly and helpful. Bloemfontein is also a big tourist attraction city as it is so rich with South African history. The residents of this city are big sports lovers and it's the home of the Free State Cheetah’s rugby team.

View of the Loch Logan Waterfront in Bloemfontein
Find out more about Bloemfontein

4 Bed House in Pellissier

R 1 850 000

4 Bed House in Pellissier photo number 1
4 Bed House in Pellissier photo number 2
4 Bed House in Pellissier photo number 3
4 Bed House in Pellissier photo number 4
4 Bed House in Pellissier photo number 5
4 Bed House in Pellissier photo number 6
4 Bed House in Pellissier photo number 7
4 Bed House in Pellissier photo number 8
4 Bed House in Pellissier photo number 9
4 Bed House in Pellissier photo number 10
4 Bed House in Pellissier photo number 11
4 Bed House in Pellissier photo number 12
4 Bed House in Pellissier photo number 13
4 Bed House in Pellissier photo number 14
4 Bed House in Pellissier photo number 15
4 Bed House in Pellissier photo number 16
4 Bed House in Pellissier photo number 17
4 Bed House in Pellissier photo number 18
4 Bed House in Pellissier photo number 19
4 Bed House in Pellissier photo number 20
4 Bed House in Pellissier photo number 21
4 Bed House in Pellissier photo number 22
4 Bed House in Pellissier photo number 23
4 Bed House in Pellissier photo number 24
4 Bed House in Pellissier photo number 25
4 Bed House in Pellissier photo number 26
4 Bed House in Pellissier photo number 27
4 Bed House in Pellissier photo number 28
4 Bed House in Pellissier photo number 29
4 Bed House in Pellissier photo number 30
Hennie Pretorius
Owner
For sale by owner

Contact Owner

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Owner