Offer Pending
Land Area 268 ha
Pragtige 268 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is ''n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 45 ha lande en die res gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!