267 ha Farm in Bethlehem

R 6 141 000

Elna Bosman

Leapfrog-Bethlehem

267 ha Farm in Bethlehem

R 6 141 000

3 Beds
1 Baths
Land Area 267 ha

n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat.

Die naaste silo is ongeveer 20km. Misdaad is tot dusver laag in hierdie area.Hierdie plaas beskik oor 200ha leemsand lande, wat in vier kampe verdeel is, sowel as 67ha weiding in twee kampe. Al hierdie kampe is voorsien met water.

5 ton mielies en 2 ton koring per hektaar gemiddelde oes en 650mm gemiddelde reënval per jaar.

Die plaas is geskik vir bees- en skaapboerdery en drade is in n redelike goeie toestand met skadubome. Daar is ook n drukgang met laaibank en nekklamp.

Twee boorgate elkeen met sy eie windpomp en een sement- en n gronddam.

Die prys is baie billik vir die omgewing.

Wat dit 'n nog beter koop maak is dat daar n drie slaapkamer woonhuis is wat voorsien word met Eskom krag, twee motorhuise, twee stoorkamers en drie store en 'n groot dieseltenk op die plaas. BTW is uitgesluit.

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Lounges
Fenced
Kitchen
Pet Friendly

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Elna Bosman

Elna

Bosman

Share this Property

Need a home loan?

Similar Property for Sale in Bethlehem

267 ha Farm in Bethlehem

R 6 141 000

267 ha Farm in Bethlehem photo number 1
267 ha Farm in Bethlehem photo number 2
267 ha Farm in Bethlehem photo number 3
267 ha Farm in Bethlehem photo number 4
267 ha Farm in Bethlehem photo number 5
267 ha Farm in Bethlehem photo number 6
267 ha Farm in Bethlehem photo number 7
267 ha Farm in Bethlehem photo number 8
267 ha Farm in Bethlehem photo number 9
267 ha Farm in Bethlehem photo number 10
267 ha Farm in Bethlehem photo number 11
267 ha Farm in Bethlehem photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Could this home be the one?
Let us get you the best deal on your bond.

With the lowest interest rate in over 50 years, there's never been a better Time to Bond.

One application
Multiple bond quotes
No cost.

We apply with up to 8 banks; you compare their offers and choose the best one for you!

Get started

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent