22 ha Farm in Bethlehem

R 6 800 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

22 ha Farm in Bethlehem

R 6 800 000

Address: farm name
Land Area 22 ha

Pragtige 22 ha Leefstylplasie 3 km vanaf Bethlehem

Hierdie eiendom is langs die N5 in die rigting na Senekal, nie naby enige informele nedersettings geleƫ nie en bied die volgende:

n Nuwe 4 Slaapkamerhuis met n rustige uitsig oor n groot dam. Die karaktervolle huis spog met stylvolle afwerkings, ruim leefvertrekke, 2 vol badkamers en n motorhuis vir 4 motors.

Aanliggend tot die huis is n 200 m stoor met n werkswinkel. Die nuutgeboude infrastruktuur is 100% off the grid.

3 Slaapkamerhuis

2 Eenslaapkamerwoonstelle

50 m Sinkstoor

160 m Stoor (gedeeltelik toegebou) met werkswinkel

Eskomkrag

Munisipale water, asook n boorgat by die addissionele wonings.

Ongeveer 4 ha word as n proefplaas gebruik waar daar gewasse aanplant word.

10 ha het wildwerende heinings.

Die volgende wild is by die koop ingesluit:

5 Gemsbokke

5 Waterbokke

4 Letswes

8 Springbokke

Die addissionele infrastruktuur en lande kan n inkomste van R22 000 per maand verdien.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7.25% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Bethlehem

22 ha Farm in Bethlehem

R 6 800 000

22 ha Farm in Bethlehem photo number 1
22 ha Farm in Bethlehem photo number 2
22 ha Farm in Bethlehem photo number 3
22 ha Farm in Bethlehem photo number 4
22 ha Farm in Bethlehem photo number 5
22 ha Farm in Bethlehem photo number 6
22 ha Farm in Bethlehem photo number 7
22 ha Farm in Bethlehem photo number 8
22 ha Farm in Bethlehem photo number 9
22 ha Farm in Bethlehem photo number 10
22 ha Farm in Bethlehem photo number 11
22 ha Farm in Bethlehem photo number 12
22 ha Farm in Bethlehem photo number 13
22 ha Farm in Bethlehem photo number 14
22 ha Farm in Bethlehem photo number 15
22 ha Farm in Bethlehem photo number 16
22 ha Farm in Bethlehem photo number 17
22 ha Farm in Bethlehem photo number 18
22 ha Farm in Bethlehem photo number 19
22 ha Farm in Bethlehem photo number 20
22 ha Farm in Bethlehem photo number 21
22 ha Farm in Bethlehem photo number 22
22 ha Farm in Bethlehem photo number 23
22 ha Farm in Bethlehem photo number 24
22 ha Farm in Bethlehem photo number 25
22 ha Farm in Bethlehem photo number 26
22 ha Farm in Bethlehem photo number 27
22 ha Farm in Bethlehem photo number 28
22 ha Farm in Bethlehem photo number 29
22 ha Farm in Bethlehem photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent