657 ha Farm in Harrismith

R 30 882 353

Cobus Bester

National Real Estate

657 ha Farm in Harrismith

R 30 882 353

1 harrismith - 657 ha
Can I afford this?
6 Beds
2 Baths
Land Area 657 ha

Die plaas bestaan uit 657 ha ( 39 ha is besigheidsreg en 618 is die plaas) 35 weidingampe. Die kampe word voorsien wat water deur die Fonteine wat voorkom. Die drade is in n baie goeie toestand. Daar kom ook 200 ha aangeplante Eragrostis voor. Daar is geen landekampe nie. 1 Boorgat kom op die plaas voor en 1 buite die plaas, die boorgat buite die plaas is uitgekoop by Transnet en papiere is beskikbaar. Die boorgat is toegerus met n windpomp. Geen ingelyste besproeiing kom voor nie. 2 Sementdamme en 3 tenks met water en ongeveer 70 watergate vir die vee op die plaas. Daar kom n ruim netjiese 6 slaapkamerhuis voor met 2 badkamers, 2 kombuise, eetkamer, sitkamer, bediende kamer, met 2 store en daar is ook werkershuise wat voorkom. Die 2de woonhuis bestaan uit: 3 Slaapkamers 1 Badkamer Sitkamer / Kombuis en n groot stoorkamer. 400m2 ou skoolkoshuis en die skoolgebou behoort nie aan die staat nie. 39 ha nie landbougrond nie. Kan opgedeel word in erwe en kan gebruik word vir Residensiële of Kommersiële grond. Groot ontwikkelings is oppad. Veehanteringsgeriewe vir skaap en bees kom voor. Ingesluit by die plaas van 618 ha is die volgende: 2 Ribbokke 10 Wildebeeste 30 Swart Beeste 1 Hartebees 3 Zebra's ( 1 is tans dragtig) 5 Voltstruise ( 1 paar broei tans) 40 Blesbokke Die plaas alleen kan gekoop word vir R 15 miljoen BTW uitgesluit Die besigheidsregte is tekoop vir R 11, 250 miljoen BTW uitgesluit Daar is 3 punte van 25 KVA en 50 KVA krag wat voorkom. Drakrag is 1 GVE op 3 ha. R 30 882 353.00 BTW ingesluit

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
6
Bedrooms
Kitchen

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a home loan?

657 ha Farm in Harrismith

R 30 882 353

657 ha Farm in Harrismith photo number 1
657 ha Farm in Harrismith photo number 2
657 ha Farm in Harrismith photo number 3
657 ha Farm in Harrismith photo number 4
657 ha Farm in Harrismith photo number 5
657 ha Farm in Harrismith photo number 6
657 ha Farm in Harrismith photo number 7
657 ha Farm in Harrismith photo number 8
657 ha Farm in Harrismith photo number 9
657 ha Farm in Harrismith photo number 10
657 ha Farm in Harrismith photo number 11
657 ha Farm in Harrismith photo number 12
657 ha Farm in Harrismith photo number 13
657 ha Farm in Harrismith photo number 14
657 ha Farm in Harrismith photo number 15
657 ha Farm in Harrismith photo number 16
657 ha Farm in Harrismith photo number 17
657 ha Farm in Harrismith photo number 18
657 ha Farm in Harrismith photo number 19
657 ha Farm in Harrismith photo number 20
657 ha Farm in Harrismith photo number 21
657 ha Farm in Harrismith photo number 22
657 ha Farm in Harrismith photo number 23
657 ha Farm in Harrismith photo number 24
657 ha Farm in Harrismith photo number 25
657 ha Farm in Harrismith photo number 26
657 ha Farm in Harrismith photo number 27
657 ha Farm in Harrismith photo number 28
657 ha Farm in Harrismith photo number 29

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Get prequalified with ooba homeloans today

Whether you are looking to buy, or ready to put in an offer, we recommend you get prequalified. Establish your credit score and realistic price point in the comfort of your own home with ooba homeloans’ free, online bond indicator.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent