1494 ha Farm in Harrismith

R 56 500 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

1494 ha Farm in Harrismith

R 56 500 000

Can I afford this?
6 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 500 m²
Land Area 1494 ha

Besproeiingsplaas in die Oos-Vrystaat

Hierdie 1494 ha is verseker een van die beste saaiplase in die Oos-Vrystaat.

- Hierdie plaas is in die Harrismith distrik met n maklike toegangsroete vanaf die N3.

- 780 ha Hoƫ potensiaal sand/leem lande waarvan 173 ha besproeiings lande is.

606 000 m3 geregistreerde waterregte uit n dam wat in n standhoudende spruit

geboue is.

- Besproeiingstoerusting, wat ingesluit 3 Valley

spilpunte is ingesluit in die bemarkingsprys.

(2 x 6 toring en 1 x 10 toring)

- Besonderse groot lande (205, 160, 126, 77, 51 en 38 ha)

waar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels verbou word.

- 670 ha Natuurlike weiding, verdeel in weidingskampe.

- Voerkrale vir 1000 beeste. Voerkrale-toerusting is ook by die koop ingesluit.

- 5 Boorgate waarvan 1 toegerus is met n dompelpomp.

- 5 Sementdamme en 3 gronddamme.

- 3 Fase Eskomkrag met 4 kragpunte.

- Geen werkers met permanente verblyfreg.

Goeie infrastruktuur bestaande uit:

- 6 Slaapkamer woonhuis

- 3 Slaapkamer voorafvervaardigde woonhuis.

- 1000m2 Stoor

- 3 x Stoorkamers

- Werkerskwartiere vir 10 werkers.

Indien van toepassing sal BTW by die bemarkingsprys gevoeg word.

Kyk na die video van hierdie plaas hieronder. (Gaan na Media)

Read More

Key Property Features

3
Bathrooms
6
Bedrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Borehole
BIC
Family Tv Room
Fenced
Fireplace
Guest Toilet
Kitchen
Scullery
Staff Quarters
Storage
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1494 ha Farm in Harrismith

R 56 500 000

1494 ha Farm in Harrismith photo number 1
1494 ha Farm in Harrismith photo number 2
1494 ha Farm in Harrismith photo number 3
1494 ha Farm in Harrismith photo number 4
1494 ha Farm in Harrismith photo number 5
1494 ha Farm in Harrismith photo number 6
1494 ha Farm in Harrismith photo number 7
1494 ha Farm in Harrismith photo number 8
1494 ha Farm in Harrismith photo number 9
1494 ha Farm in Harrismith photo number 10
1494 ha Farm in Harrismith photo number 11
1494 ha Farm in Harrismith photo number 12
1494 ha Farm in Harrismith photo number 13
1494 ha Farm in Harrismith photo number 14
1494 ha Farm in Harrismith photo number 15
1494 ha Farm in Harrismith photo number 16
1494 ha Farm in Harrismith photo number 17
1494 ha Farm in Harrismith photo number 18
1494 ha Farm in Harrismith photo number 19
1494 ha Farm in Harrismith photo number 20

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent