948 ha Farm in Harrismith

R 15 500 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

948 ha Farm in Harrismith

R 15 500 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 948 ha

947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark.

Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, op die N3 roete na Natal.

Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal.

Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome en fonteine, 2 sementdamme asook 5 gronddamme, waarvan die grootste 580 m3 is. Hierdie is n buitegewone groot dam wat by waterwese geregistreer is vir besproeiing. Daar is nie geregistreerde waterregte nie maar daar was besproei uit hierdie dam voor 1999.

Daar is 150-200 Ha lande waarop aangeplante weiding gevestig is.

Die infrastruktuur is goed, bestaande uit die volgende:

- 4 Slaapkamer huis.

- Groot sandsteen stoor.

- Groot sink stoor.

- Kraal en veehanteringsgeriewe.

- Pragtige dubbelverdieping klip rondawel (215 m2)

wat uitkyk oor die groot dam. Hierdie 4

slaapkamer grasdak rondawel spog met die

mooiste hout afwerkings en het n gesellige

admosfeer met n oopplan kuierarea met n groot

kaggel en buitebraai.

Geen werkers met permanente verblyfreg.

BTW moet nog by die bemarkingsprys gevoeg word.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Borehole
Built In Braai
BIC
Family Tv Room
Fireplace
Flatlets
Kitchen
Scenic View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

948 ha Farm in Harrismith

R 15 500 000

948 ha Farm in Harrismith photo number 1
948 ha Farm in Harrismith photo number 2
948 ha Farm in Harrismith photo number 3
948 ha Farm in Harrismith photo number 4
948 ha Farm in Harrismith photo number 5
948 ha Farm in Harrismith photo number 6
948 ha Farm in Harrismith photo number 7
948 ha Farm in Harrismith photo number 8
948 ha Farm in Harrismith photo number 9
948 ha Farm in Harrismith photo number 10
948 ha Farm in Harrismith photo number 11
948 ha Farm in Harrismith photo number 12
948 ha Farm in Harrismith photo number 13
948 ha Farm in Harrismith photo number 14
948 ha Farm in Harrismith photo number 15
948 ha Farm in Harrismith photo number 16
948 ha Farm in Harrismith photo number 17
948 ha Farm in Harrismith photo number 18
948 ha Farm in Harrismith photo number 19
948 ha Farm in Harrismith photo number 20
948 ha Farm in Harrismith photo number 21

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent