97 ha Farm in Harrismith

R 4 940 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

97 ha Farm in Harrismith

R 4 940 000

Can I afford this?
5 Beds
3 Baths
2 Garages
Land Area 97 ha

97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop.

Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook uitstekend aangewend kan word vir aangeplante weiding. Die opstal beslaan twee hektaar wat omhein is met geëlektrifiseerde heining, n ge-outomatiseerde motorhek en 'n interkom-stelsel.

Die woning is n lushof met n groot lowergroen grasperk, n pragtige blomtuin asook n groentetuin wat keurig instand gehou word. Besproeiing word gedoen uit n sterk boorgat wat toegerus is met n dompelpomp, wat die opstal van water voorsien.

Die pragtige woonhuis front Noord en spog met buitengewoon groot vertrekke -en luukse afwerkings wat die volgende insluit:

5 Slaapkamers.

3 Badkamers -waarvan 2 en-suite is.

4 Ekstra groot leefareas wat insluit n onthaalvertrek met ingeboude gasbraai en kaggel.

n Ruim kombuis met soliede hout kaste asook n spens en n aparte opwasgedeelte.

n Kantoor.

n Werkskamer.

Ruim voorportaal met kaggel.

Solide hout plafonne, deure en ingeboude kaste.

Ondervloerse verhitting .

n Gemoniteerde alarmstelsel.

n Kuierstoep met n pragtige uitsig oor die tuin en berge.

3 Motorhuise.

Addisionele verbeterings sluit die volgende in:

25 x 10 m sink stoor.

Slagkamer.

Sementdam.

Gronddam.

n Boorgat toegerus metn dompelpomp.

n Vrugteboord met verskeidenheid vrugtebome.

Eskom krag.

BTW moet nog by die geadverteerde prys gevoeg word.

Read More

Key Property Features

3
Bathrooms
5
Bedrooms
1
Dining Areas
2
En-suite
2
Garages
3
Lounges
Access Gate
Alarm
Borehole
Built In Braai
BIC
Electric Fencing
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Fireplace
Intercom
Irrigation System
Kitchen
Pantry
Patio
Paving
Pet Friendly
Satellite
Scenic View
Scullery
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 9.75% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

97 ha Farm in Harrismith

R 4 940 000

97 ha Farm in Harrismith photo number 1
97 ha Farm in Harrismith photo number 2
97 ha Farm in Harrismith photo number 3
97 ha Farm in Harrismith photo number 4
97 ha Farm in Harrismith photo number 5
97 ha Farm in Harrismith photo number 6
97 ha Farm in Harrismith photo number 7
97 ha Farm in Harrismith photo number 8
97 ha Farm in Harrismith photo number 9
97 ha Farm in Harrismith photo number 10
97 ha Farm in Harrismith photo number 11
97 ha Farm in Harrismith photo number 12
97 ha Farm in Harrismith photo number 13
97 ha Farm in Harrismith photo number 14
97 ha Farm in Harrismith photo number 15
97 ha Farm in Harrismith photo number 16
97 ha Farm in Harrismith photo number 17
97 ha Farm in Harrismith photo number 18
97 ha Farm in Harrismith photo number 19
97 ha Farm in Harrismith photo number 20
97 ha Farm in Harrismith photo number 21
97 ha Farm in Harrismith photo number 22
97 ha Farm in Harrismith photo number 23
97 ha Farm in Harrismith photo number 24
97 ha Farm in Harrismith photo number 25
97 ha Farm in Harrismith photo number 26
97 ha Farm in Harrismith photo number 27
97 ha Farm in Harrismith photo number 28
97 ha Farm in Harrismith photo number 29
97 ha Farm in Harrismith photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent