853 ha Farm in Harrismith

R 30 500 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

853 ha Farm in Harrismith

R 30 500 000

Land Area 853 ha

Potato farm in the Eastern Free State, near Warden for sale.

854 ha Oos-Vrystaat Saaiplaas naby Warden te koop.

Hierdie plaas word beskou as een van die beste saaiplase in die area waar daar hoofsaaklik aartappels geplant word. By die bemarkingsprys is n aartappelpakhuis ter waarde van R8 000 000 ingesluit.

Die Oos-Vrystaat word beskou as die grootste en beste droëland aartappelstreek in Suid-Afrika, waar 12 000 ha aartappels per seisoen aangeplant word. 40% Van die totale Suid-Afrikaanse aartappel aanplantings word jaarliks in die Vrystaat gedoen.

Hierdie plaas bied jou die heel beste wat die Oos-Vrystaat jou kan bied.

UITSTEKENDE LIGGING: Die plaas het n maklike teerpad toegangsroete, 6 km vanaf Warden maar nie naby enige informele nedersetting nie.

HOë POTENSIAAL LANDE: Daar is 550 ha baie goeie diep sand lande, by uitstek die beste aartappellande wat in die Oos-Vrystaat beskikbaar is. Hier word Presisie-boerdery gedoen wat verseker dat die status van die lande reg is. Daar word wisselbou gedoen met aartappels, mielies en sojaboontjies. Die gemiddelde opbrengs is 6000 sakkies aartappels per hektaar op hierdie droëlande.

AANGEPLANTE WEIDING: 100 ha Eragrostis

NATUURLIKE WEIDING: 200 ha Gemengde rooigrasweiding

BAIE GOEIE INFRASTRUKTUUR wat insluit:

-n Nuwe Aartappelpakstoor ter waarde van R8 000 000. Die toerusting is in 2020 ge-installeer.

-Verskeie ander groot store en stoorkamers.

-n 6 Slaapkamer woonhuis. Hierdie bo-gemiddelde ruim woonhuis spog met goeie houtafwerkings en n pragtige versorgde tuin.

-Daar is 2 toegeruste boorgate, verskeie gronddamme en sementdamme.

Daar is geen werkers met permanente verblyfreg of grondeise op die plaas nie.

Hierdie plaas word as lopende saak verkoop.

Read More

Key Property Features

Furnished
Kitchen
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

853 ha Farm in Harrismith

R 30 500 000

853 ha Farm in Harrismith photo number 1
853 ha Farm in Harrismith photo number 2
853 ha Farm in Harrismith photo number 3
853 ha Farm in Harrismith photo number 4
853 ha Farm in Harrismith photo number 5
853 ha Farm in Harrismith photo number 6
853 ha Farm in Harrismith photo number 7
853 ha Farm in Harrismith photo number 8
853 ha Farm in Harrismith photo number 9
853 ha Farm in Harrismith photo number 10
853 ha Farm in Harrismith photo number 11
853 ha Farm in Harrismith photo number 12
853 ha Farm in Harrismith photo number 13
853 ha Farm in Harrismith photo number 14
853 ha Farm in Harrismith photo number 15
853 ha Farm in Harrismith photo number 16
853 ha Farm in Harrismith photo number 17
853 ha Farm in Harrismith photo number 18
853 ha Farm in Harrismith photo number 19
853 ha Farm in Harrismith photo number 20
853 ha Farm in Harrismith photo number 21
853 ha Farm in Harrismith photo number 22
853 ha Farm in Harrismith photo number 23
853 ha Farm in Harrismith photo number 24
853 ha Farm in Harrismith photo number 25
853 ha Farm in Harrismith photo number 26
853 ha Farm in Harrismith photo number 27
853 ha Farm in Harrismith photo number 28
853 ha Farm in Harrismith photo number 29

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent