101 ha Farm in Reitz

R 2 450 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

101 ha Farm in Reitz

R 2 450 000

Can I afford this?
Land Area 101 ha

101 ha in die Reitz distrik in die mark.

Hierdie plaas is 35km vanaf Reitz en 50 km vanaf Bethlehem geleë in n baie goeie saaigedeelte met 60 ha hoë potensiaal lande waar daar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels verbou word. Presisie kalk word toegedoen en die kontoere is in n goeie toestand.

Die plaas het goeie natuurlike gemengde rooigrasweiding asook goeie vleiweiding en 2 hektaar aangeplante eragrostis weieding. Daar is 2 weidingskampe met goeie watervoorsiening vanuit n baie sterk boorgat wat toegerus is met n lister engine, n spruit met standhoudende kuile en n standhoudende fontein wat n gronddam voed.

Geen werkers met permanente verblyfreg.

BTW moet nog by die koopsom gevoeg word.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Hazel Minnaar

Hazel

Minnaar

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

101 ha Farm in Reitz

R 2 450 000

101 ha Farm in Reitz photo number 1
101 ha Farm in Reitz photo number 2
101 ha Farm in Reitz photo number 3
101 ha Farm in Reitz photo number 4
101 ha Farm in Reitz photo number 5
101 ha Farm in Reitz photo number 6
101 ha Farm in Reitz photo number 7
101 ha Farm in Reitz photo number 8
101 ha Farm in Reitz photo number 9
101 ha Farm in Reitz photo number 10
101 ha Farm in Reitz photo number 11
101 ha Farm in Reitz photo number 12
101 ha Farm in Reitz photo number 13

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent