743 ha Farm in Senekal

R 9 300 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

743 ha Farm in Senekal

R 9 300 000

Land Area 743 ha

743 ha Senekal grazing farm for sale.

743 ha Senekal weidingsplaas met 'n goeie infrastuktuur te koop.

Hierdie pragtige familieplaas spog met pragtige goedopgepaste weiding en n goeie infrastruktuur.

WEIDING

642 ha Gemengde rooigras weiding.

AANGEPLANTE WEIDING

30 ha Eragrostis lande

70 ha Groenvoer lande

Die plaas is verdeel in verskeie weidings-kampe, almal met water toegerus.

150 Pekaneut bome.

n Grootvee-eenheid is 4-5 ha.

Gemiddelde reƫnval van 500-550 mm per jaar.

Veehanteringsgeriewe vir bees en skaap. Die skaapkraal is onderdak met die kapasiteit om 400 skape te huisves.

Daar is n spruit wat deur die plaas vloei asook verskeie toegeruste boorgate, sementdamme en gronddamme.

3 Slaapkamer woonhuis met n pragtige gevestigde tuin asook verskeie buitegeboue en n ou melkstal.

2 Groot store, 1 voerstoor en 1 oop-stoor.

Geen werkers met verblyfreg of grondeise op die plaas nie.

Indien van toepassing sal BTW by die bemarkingsprys gevoeg word.

Farm name: Terra Bonna

Farm number: 1023

Read More

Key Property Features

Furnished
Kitchen
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Senekal

743 ha Farm in Senekal

R 9 300 000

743 ha Farm in Senekal photo number 1
743 ha Farm in Senekal photo number 2
743 ha Farm in Senekal photo number 3
743 ha Farm in Senekal photo number 4
743 ha Farm in Senekal photo number 5
743 ha Farm in Senekal photo number 6
743 ha Farm in Senekal photo number 7
743 ha Farm in Senekal photo number 8
743 ha Farm in Senekal photo number 9
743 ha Farm in Senekal photo number 10
743 ha Farm in Senekal photo number 11
743 ha Farm in Senekal photo number 12
743 ha Farm in Senekal photo number 13
743 ha Farm in Senekal photo number 14
743 ha Farm in Senekal photo number 15
743 ha Farm in Senekal photo number 16
743 ha Farm in Senekal photo number 17
743 ha Farm in Senekal photo number 18
743 ha Farm in Senekal photo number 19
743 ha Farm in Senekal photo number 20
743 ha Farm in Senekal photo number 21
743 ha Farm in Senekal photo number 22
743 ha Farm in Senekal photo number 23
743 ha Farm in Senekal photo number 24
743 ha Farm in Senekal photo number 25
743 ha Farm in Senekal photo number 26

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent