633 ha Farm in Senekal

R 7 900 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

633 ha Farm in Senekal

R 7 900 000

Land Area 633 ha

633 ha Grazing farm between Senekal and Ficksburg for sale

633 ha Oos-Vrystaat weidingsplaas te koop.

Hierdie is n instap-en-boer plaas!

Die pragtige plaas is in die Senekal distrik maar is sentraal geleƫ tussen Rosendal, Ficksburg en Senekal en bied die volgende:

- 80 ha Lande

- 22 ha eragrostis aangeplante Weiding.

- 381 ha Natuurlike gemengde rooigrasweiding.

- 150 ha Wildskamp toegespan met 1,88 m bonnox wildsdraad. Hierdie soetveld randjie is geskik vir wild en selfs baie handig wanneer kalwers gespeen word.

- n Mooi toesluit klipstoor met soliede vloere.

- n Reuse ou pragtige sandsteen kliphuis met mooi stoep en kombuis kaste. Die huis is tans onbewoon en kort heelwat restourasie aan die binnekant.

- 2 Aparte woonstelle wat in n goeie kondisie is.

- Eskom krag (Dit moet net weer aangeskakel word)

- Puik watertoevoer. Daar is sopas nuwe ondergrondse waterpype regoor die plaas aangel met n nuwe sonpompstelsel wat water met behulp van gravitasie vanuit n groot opgaardam na 3 sementdamme pomp -wat die hele plaas van water voorsien. Daar is ook n boorgat wat met n windpomp toegerus is wat addisionele water aan die sementdamme voorsien. Hierdie damme voorsien water aan al die kampe wat met 20 nuwe betonkrippe toegerus is.

Hierdie waterryke plaas het 2 baie groot gronddamme asook verskeie kleiner dammetjies.

- Gevestigde kikuyu weiding om die opstal en omringende kampies.

- Veehanteringsgeriewe wat volledig opgegradeer is met n puik drukgang en krale.

Indien van toepassing moet btw nog by die geadverteerde prys gevoeg word.

Farm name: Noord Wonderkop en Elysium

Farm number: 139

Farm portion: 0 and 3

Read More

Key Property Features

Furnished
Kitchen
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

633 ha Farm in Senekal

R 7 900 000

633 ha Farm in Senekal photo number 1
633 ha Farm in Senekal photo number 2
633 ha Farm in Senekal photo number 3
633 ha Farm in Senekal photo number 4
633 ha Farm in Senekal photo number 5
633 ha Farm in Senekal photo number 6
633 ha Farm in Senekal photo number 7
633 ha Farm in Senekal photo number 8
633 ha Farm in Senekal photo number 9
633 ha Farm in Senekal photo number 10
633 ha Farm in Senekal photo number 11
633 ha Farm in Senekal photo number 12
633 ha Farm in Senekal photo number 13
633 ha Farm in Senekal photo number 14
633 ha Farm in Senekal photo number 15
633 ha Farm in Senekal photo number 16
633 ha Farm in Senekal photo number 17
633 ha Farm in Senekal photo number 18
633 ha Farm in Senekal photo number 19
633 ha Farm in Senekal photo number 20
633 ha Farm in Senekal photo number 21
633 ha Farm in Senekal photo number 22
633 ha Farm in Senekal photo number 23
633 ha Farm in Senekal photo number 24
633 ha Farm in Senekal photo number 25
633 ha Farm in Senekal photo number 26
633 ha Farm in Senekal photo number 27
633 ha Farm in Senekal photo number 28
633 ha Farm in Senekal photo number 29
633 ha Farm in Senekal photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent