1358 ha Farm in Senekal

R 14 100 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

1358 ha Farm in Senekal

R 14 100 000

Land Area 1358 ha

Farm between Senekal and Ficksburg for sale.

1358 ha in die Senekal distrik in die mark.

Hierdie plaas is 30 km vanaf Senekal, 45 km vanaf Ficksburg en 42 km vanaf Marquard in n pragtige gedeelte wat uitkyk oor die Malutiberge.

Daar is 451 ha goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Hier word hoofsaaklik mielies, boontjies en sonneblomme geplant.

Daar 259 ha aangeplante eragrostis en 668 ha natuurlike weiding. Die drade is in n goeie toestand en die weiding is verdeel in verskeie kampe, almal met water voorsien. Die gemiddelde reƫnval is 650 mm per jaar en n grootvee-eenhied is tussen 4 en 5 hektaar.

Daar is n pragtige skaapvoerkraal, keurig beplan, iets wat enige skaapboer opgewonde sal maak!

Daar is geen woonhuis op hierdie plaas nie.

BTW moet nog by die koopsom gevoeg word.

Read More

Key Property Features

Furnished
Kitchen
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1358 ha Farm in Senekal

R 14 100 000

1358 ha Farm in Senekal photo number 1
1358 ha Farm in Senekal photo number 2
1358 ha Farm in Senekal photo number 3
1358 ha Farm in Senekal photo number 4
1358 ha Farm in Senekal photo number 5
1358 ha Farm in Senekal photo number 6
1358 ha Farm in Senekal photo number 7
1358 ha Farm in Senekal photo number 8
1358 ha Farm in Senekal photo number 9
1358 ha Farm in Senekal photo number 10
1358 ha Farm in Senekal photo number 11
1358 ha Farm in Senekal photo number 12
1358 ha Farm in Senekal photo number 13
1358 ha Farm in Senekal photo number 14
1358 ha Farm in Senekal photo number 15
1358 ha Farm in Senekal photo number 16
1358 ha Farm in Senekal photo number 17
1358 ha Farm in Senekal photo number 18

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent