5 Bed House in Vrede

R 1 785 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

5 Bed House in Vrede

R 1 785 000

5 Beds
3.5 Baths
2 Garages
Floor Area 400 m² Land Area 2912 m² Rates R 750

Luukse woonhuis te koop in Vrede, Oos-Vrystaat te koop.

Hierdie ruim, goedversorgde woonhuis is in Vrede, n rustige plattelandse omgewing, minder as 200 km vanaf Gauteng in die hartland van die Noord-Oos Vrystaat. Hierdie pragtige familie woning spog met bogemiddelde goeie afwerkings en bied die volgende:

- 2912 m Dubbel erf

-5 Slaapkamers met ingeboude kaste wat insluit n en suite gastekamer apart van die familie leefarea.

-3 Badkamers, waarvan 2 en suite is

-Gastebadkamer

-2 Baie groot woonvertrekke met ingeboude kroeg en boekrakke

-Groot portaal

-Ruim studeerkamer

-Kombuis met duursame hout kaste, dubbeloond, n ontbythoekie en n spens.

-Hout en teël vloerbedekkings.

-Gordyne is by die koop ingesluit.

-Waskamer met n aparte pakkamer en toilet.

-Dubbelgarage

-Groot grasdaklapa aangrensend aan die huis met n ingeboude binnebraai.

-n Gevestigde lae onderhoud tuin met groot skadubome, verskeie damme en tuinornamente. (Die huidige tuinier kan ook oorgeneem word.)

-Alarmstelsel, diefwering en veiligheidsligte

-Weerligafleier

- Baie goed geleë, naby kerk, skool en hospitaal.

-n Ideale eiendom om n kantoor vanaf die huis af te bedryf.

Garages : 2

Rates :R750

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
3.5
Bathrooms
2
Garages
Furnished
Garden
Kitchen
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

5 Bed House in Vrede

R 1 785 000

5 Bed House in Vrede photo number 1
5 Bed House in Vrede photo number 2
5 Bed House in Vrede photo number 3
5 Bed House in Vrede photo number 4
5 Bed House in Vrede photo number 5
5 Bed House in Vrede photo number 6
5 Bed House in Vrede photo number 7
5 Bed House in Vrede photo number 8
5 Bed House in Vrede photo number 9
5 Bed House in Vrede photo number 10
5 Bed House in Vrede photo number 11
5 Bed House in Vrede photo number 12
5 Bed House in Vrede photo number 13
5 Bed House in Vrede photo number 14
5 Bed House in Vrede photo number 15
5 Bed House in Vrede photo number 16
5 Bed House in Vrede photo number 17
5 Bed House in Vrede photo number 18
5 Bed House in Vrede photo number 19
5 Bed House in Vrede photo number 20
5 Bed House in Vrede photo number 21
5 Bed House in Vrede photo number 22
5 Bed House in Vrede photo number 23
5 Bed House in Vrede photo number 24
5 Bed House in Vrede photo number 25
5 Bed House in Vrede photo number 26
5 Bed House in Vrede photo number 27
5 Bed House in Vrede photo number 28

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent