1482 ha Farm in Heilbron

R 23 500 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

1482 ha Farm in Heilbron

R 23 500 000

Land Area 1482 ha

1482 ha Heilbron grazing farm for sale.

1482 ha Weidingsplaas in die Heilbron distrik.

Hierdie is verseker een van die heel beste weidingsplase in die area wat teen n baie billike prys in die mark is. Die plaas word tans bedryf as bees-, wilds- en gasteplaas wat akkommodasie vir 60 gaste bied. By die bemarkingsprys is ingesluit alle meublement, toerusting, linne en breekware wat gebruik word om die gasteplaas te bedryf. Van die wild kan wel teen markverwante pryse ook by die koop ingesluit word.

Die plaas is n binne-plaas, met geen deurgang-roetes nie en is ongeveer 20 km vanaf Heilbron geleë. Die plaas is as geheel omhein met wildwerende heinings wat in n baie goeie toestand is.

Die weiding bestaan uit pragtige rooigras-vlaktes met volop water vir veesuipings. Die Renosterrivier en die Slagspruit vloei deur die meeste kampe. Daar is twee baie groot gronddamme, 10 kleiner gronddamme, drie toegeruste boorgate, 7 sementdamme en 10 varswaterkrippe.

Tans is die plaas verdeel in 11 Beeskampe, sewe wildskampe en twee lande-kampe.

Daar is 95 ha lande wat gebruik word vir die aanplant van hawer.

Die plaas bestaan uit 4 gedeeltes (Titelaktes) en die infrastruktuur bestaan uit die volgende:

GEDEELTE 1

-4 Gastehuise, ten volle gemeubileer wat 35 gaste akkommodeer. (Hoof lodge)

-n Konferensielokaal

-2 Lapas

-2 Kroeë

-n Ten volle toegeruste kombuis met 2 spitbraaie

-n Wynkelder

-n Slagkamer met twee instap koelkamers

-n Bestuurders-woonstel

-1 Huis toegerus vir n onderhoudsbestuurder

-n Werker- kwartiere

-1 Arbeidershuis

-4 Leeuhokke met 3 m hoë geëlektrifiseerde heinings, asook koelkamers vir kos.

-7 Klein wildskampe vir die aanhou van kleinwild wat volledig met sifdraad en blokkiesdraad toegespan is.

-n Buffelkamp

-2 Grootwild kampe wat met 1,8 m wildsheiningomhein is, asook toegespan met sifdraad en blokkiesdraad.

-3 Beeskampe

GEDEELTE 2

-2 Ou plaashuise

-1 Jagtershuis

-2 Store

-Veehanteringsgeriewe met n beeskraal

-6 Beeskampe

-2 Landekampe

GEDEELTE 3

- 2 Gastehuise met klipmure en grasdakke wat 25 gaste kan akkommodeer en wat met sonkrag toegerus is.

-Hierdie gedeelte is as geheel omhein met Bonnox wildsheinings, en toegepak met klip.

GEDEELTE 4

-Veehanteringsgeriewe met beeskraal

-2 Beeskampe

-1,7 km Gegruisde vliegtuigaanloopbaan

-1 Arbeidershuis

-Hierdie gedeelte is volledig omhein met wildsheining.

Die volgende wild kom tans op die plaas voor:

Rooi lechwes, trofee blesbokke, gewone springbokke, swart springbokke, koper springbokke, buffels, leeus, horing damara skape, bergbokke, swartwitpense, tsessebies, waterbokke, rietbokke, takbokke, rooibokke (swart en gewoon), steenbokke, duikers, Kalahari springbokke, bontebokke en n njala bul. Alle permitte is in plek.

Die wild is nie by die koop ingesluit nie maar indien die koper wel van die wild wil oorneem sal n volledige inventaris aan die koper verskaf word.

Daar is geen werkers met verblyfsreg op die plaas nie. Daar is ook geen grondeise nie.

Indien van toepassing sal BTW by die bemarkingsprys gevoeg word.

Cattle farm

Game farm

60 Bed Guest farm

Fully furnished

Dining Room

Ensuite

Lounge

Read More

Key Property Features

Access Gate
Balcony
Borehole
Built In Braai
BIC
Electric Fencing
Family Tv Room
Furnished
Kitchen
Lapa
Laundry
Pantry
Patio
Scenic View
Scullery
Staff Quarters
Storage
Study
Tv

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

1482 ha Farm in Heilbron

R 23 500 000

1482 ha Farm in Heilbron photo number 1
1482 ha Farm in Heilbron photo number 2
1482 ha Farm in Heilbron photo number 3
1482 ha Farm in Heilbron photo number 4
1482 ha Farm in Heilbron photo number 5
1482 ha Farm in Heilbron photo number 6
1482 ha Farm in Heilbron photo number 7
1482 ha Farm in Heilbron photo number 8
1482 ha Farm in Heilbron photo number 9
1482 ha Farm in Heilbron photo number 10
1482 ha Farm in Heilbron photo number 11
1482 ha Farm in Heilbron photo number 12
1482 ha Farm in Heilbron photo number 13
1482 ha Farm in Heilbron photo number 14
1482 ha Farm in Heilbron photo number 15
1482 ha Farm in Heilbron photo number 16
1482 ha Farm in Heilbron photo number 17
1482 ha Farm in Heilbron photo number 18
1482 ha Farm in Heilbron photo number 19
1482 ha Farm in Heilbron photo number 20
1482 ha Farm in Heilbron photo number 21
1482 ha Farm in Heilbron photo number 22
1482 ha Farm in Heilbron photo number 23
1482 ha Farm in Heilbron photo number 24
1482 ha Farm in Heilbron photo number 25
1482 ha Farm in Heilbron photo number 26
1482 ha Farm in Heilbron photo number 27
1482 ha Farm in Heilbron photo number 28
1482 ha Farm in Heilbron photo number 29
1482 ha Farm in Heilbron photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent