184 ha Farm in Heilbron

R 7 850 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

184 ha Farm in Heilbron

R 7 850 000

4 Beds
2.5 Baths
4 Garages
Floor Area 700 m² Land Area 184 ha

Pig farm near Heilbron for sale.

Intensiewe varkboerdery in die Heilbron distrik te koop.

Hierdie plaas word as lopende saak verkoop en sluit 1000 varke en implemente in.

Hierdie 186 ha plaas is 12 km vanaf Heilbron geleë en bied die volgende:

n Intensiewe varkboerdery wat vanaf 1994 bedryf word. Hierdie boerdery bestaan uit baie goeie genetika van 3 varkrasse. ( Landrace,Large White en Duroc )

Daar is 208 sog-eenhede, maar daar kan wel met ongeveer 250 300 se geboer word. Hier word teëlse sowel as speenvarke geteel. Daar is voldoende groeivark fasilitiete indien daar weer oorgeskakel wil word na vleisvark produksie.

Die varkbehuising bestaan uit 8 hokke (Teelhokke, Kraamhokke, Speenhokke, Groeihokke en afrondingshokke) wat gebruik word in verskillende stadiums van die produksie. Hierdie behuising is onderdak, verdeel in verskillende hokke met sementvloere. Hierdie hokke het n goeie riool dreinering-stelsel, lugventilasie en watervoorsiening deur middel van waternippels.

Daar is 1000 varke by die koop ingesluit,140 teelse, 8 bere en 852 varke in verskilende groeifases,

170 ha Ligte leem lande waar hoofsaaklik mielies en boontjies geplant word. Die langtermyngemiddelde opbrengs is 5+ ton per hektaar op mielies. Tans is ongeveer 55 ha aangeplante weiding op hierdie lande gevestig. (44 ha eragrostis en 12 ha kikoejoe). Daar was vroeër ook met 100 Arabier perde geboer op die eragrostislande. Daar is ook 18 onderdak perdestalle. Die kikoejoe was in die verlede gebruik vir n skaapstoet.

Die gemiddelde reënval is 650 mm per jaar. Daar is goeie watervoorsiening uit 6 toegeruste boorgate asook n sterk fontein wat n groot gronddam voed. Daar is ook verskeie ander kleiner gronddamme en sementdamme.

Daar is n baie goeie infrastruktuur wat die volgende insluit:

- Behuising vir varke.

-2 Groot store. n Deel van hierdie store is ook ingerig as perdestalle (18) en verskeie stoorkamers.

-Veehanteringsgeriewe wat bestaan uit 2 klipkrale, drukgang en laaibank.

- n Bogemiddelde groot woonhuis (600 700 m) met 4 slaapkamers, 3 badkamers, n ruim kombuis met aparte opwas en spens, kantoor, 4 woonvertrekke wat insluit n onthaalvertrek met n onderdak swembad en 4 motorhuise. Hierdie woonhuis spog met baie ruim vertrekke en pragtige houtafwerking.

-n Losstaande eenslaapkamerwoonstel.

-10 Werkershuise waarvan 6 bewoon word. Daar is geen werkers met permanente verblyfreg nie.

Aanvullend tot die boerdery huisves hierdie plaas een van die bekendste boerboel-telerye in Suid-Afrika. Daar is veelvuldige fasiliteite vir hierdie honde-stoetery. Indien die koper belangstel kan n gedeelte van hierdie stoetery teen n markverwante prys kan dit by die koop ingesluit word. Die huidige eienaar onderneem om as mentor op te tree indien n gedeelte van die honde-stoetery oorgeneem word.

Bemarkingsprys sluit in alle varke, implemente en voertuie.

LYS VAN IMPLEMENTE BY DIE KOOP INGESLUIT:

Ford Ranger dubble cab, 2014 model

Tata Vragmotor 713S 2007

Fiat 640 Trekker

Ferguson Vaaljapie

Bossiekapper

Baallaaier en Laaigraaf

2 x Enkelklas waentjies

Skraper

Goble

Ripper

Rolhark

Auger

Elektriese Hammermeul

Elektriese Voermenger

Meelbak en Augerpyp

Elektroniese varkskaal

Vuurvegter

Hondewa

Dubbelas waentjie met tralies

Indien die eiendom nie as lopende saak verkoop word nie sal BTW van toepassing wees.

Dining Room

Lounge

Farm name: Spitzkop

Garages : 4

Read More

Key Property Features

2.5
Bathrooms
4
Bedrooms
4
Garages
Borehole
BIC
Family Tv Room
Flatlets
Kitchen
Pool
Scullery
Staff Quarters
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

184 ha Farm in Heilbron

R 7 850 000

184 ha Farm in Heilbron photo number 1
184 ha Farm in Heilbron photo number 2
184 ha Farm in Heilbron photo number 3
184 ha Farm in Heilbron photo number 4
184 ha Farm in Heilbron photo number 5
184 ha Farm in Heilbron photo number 6
184 ha Farm in Heilbron photo number 7
184 ha Farm in Heilbron photo number 8
184 ha Farm in Heilbron photo number 9
184 ha Farm in Heilbron photo number 10
184 ha Farm in Heilbron photo number 11
184 ha Farm in Heilbron photo number 12
184 ha Farm in Heilbron photo number 13
184 ha Farm in Heilbron photo number 14
184 ha Farm in Heilbron photo number 15
184 ha Farm in Heilbron photo number 16
184 ha Farm in Heilbron photo number 17
184 ha Farm in Heilbron photo number 18
184 ha Farm in Heilbron photo number 19
184 ha Farm in Heilbron photo number 20
184 ha Farm in Heilbron photo number 21
184 ha Farm in Heilbron photo number 22
184 ha Farm in Heilbron photo number 23
184 ha Farm in Heilbron photo number 24
184 ha Farm in Heilbron photo number 25
184 ha Farm in Heilbron photo number 26

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent