Farm in Sasolburg

R 18 000 000

Didi Soer

Keller Williams-Explore Properties

Farm in Sasolburg

R 18 000 000

Can I afford this?
4 Beds
5 Baths
6 Garages

OP SOEK NA GESONDE WEIDING VIR JOU BEESTE?

Hierdie 456.61 hektaar spog-plaas is net wat jy nodig het en bied die volgende:

Die grootste gedeelte van hierdie plaas is onder kwaliteit aangeplante weiding (Smutsvinger) om die dra-kapasiteit van die plaas te verhoog. Die res van die plaas is natuurlike weiding met n paar watergate in die vlei area. n Gedetailleerde plaas profiel is beskikbaar op aanvraag.

Daar is 7 boorgate op die plaas wat sterk water pomp

3-Fase Eskom Krag

Beeskraal: Sterk en toegerus

Wildsheining nuut 15 km

2 300 vierkantemeter buitegeboue en store

Fasiliteite vir intensiewe skaapboerdery

Groot boomryke tuin met goeie voëllewe

Huis: 700 vierkante meter

Die asemrowende mooi woonhuis bestaan uit die volgende:

4-Slaapkamers

5-Badkamers

Sitkamer

Familiekamer/Studeerkamer

Konferensiekamer

Kombuis (eikehout kaste)

6 Motorhuise

Braaikamer

Cottage buite met badkamer

Gerieflik gelee om en by 10km vanaf Sasolburg.

Kontak my nou vir n afspraak om hierdie lushof te besigtig!!

Read More

Key Property Features

5
Bathrooms
4
Bedrooms
6
Garages

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a home loan?

Farm in Sasolburg

R 18 000 000

Farm in Sasolburg photo number 1
Farm in Sasolburg photo number 2
Farm in Sasolburg photo number 3
Farm in Sasolburg photo number 4
Farm in Sasolburg photo number 5
Farm in Sasolburg photo number 6
Farm in Sasolburg photo number 7
Farm in Sasolburg photo number 8
Farm in Sasolburg photo number 9
Farm in Sasolburg photo number 10
Farm in Sasolburg photo number 11
Farm in Sasolburg photo number 12
Farm in Sasolburg photo number 13
Farm in Sasolburg photo number 14
Farm in Sasolburg photo number 15
Farm in Sasolburg photo number 16
Farm in Sasolburg photo number 17
Farm in Sasolburg photo number 18
Farm in Sasolburg photo number 19
Farm in Sasolburg photo number 20
Farm in Sasolburg photo number 21
Farm in Sasolburg photo number 22
Farm in Sasolburg photo number 23
Farm in Sasolburg photo number 24
Farm in Sasolburg photo number 25
Farm in Sasolburg photo number 26
Farm in Sasolburg photo number 27
Farm in Sasolburg photo number 28
Farm in Sasolburg photo number 29
Farm in Sasolburg photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Get prequalified with ooba homeloans today

Whether you are looking to buy, or ready to put in an offer, we recommend you get prequalified. Establish your credit score and realistic price point in the comfort of your own home with ooba homeloans’ free, online bond indicator.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent