186.1 ha Farm in Viljoenskroon

R 6 150 000

Nea Incorported Attorneys

3%.Com Properties-NEA Inc (Potchefstroom)

186.1 ha Farm in Viljoenskroon

R 6 150 000

Land Area 186.1 ha

Bet-El geleë in die Vredefortkoepel, erfenis gebied, 25 km vanaf Parys en Vredefort en 46 km vanaf Potchefstroom.

Die plaas grens aan die Vaalrivier met n 600m lang breë rivierfront. Vlak en diep water.

Ideaal vir visvang en bootvaart.

Besproeing: 208.04 kubieke meter watergebruik permit uit die Vaalrivier (Reg. No. 10010187 en Permit 566)

Besonderse geologie wat berge en vlaktes insluit.

Panoramiese uitsig omsoom deur berge tot 305 m hoog.

Wildplase aan beide kante en die twee lang grense bestaan uit wildheinings. Langs die rivier en bo-op die berg gewone 1,2 doring draad en Bonox.

Wild: Koedoes, elande, ribbokke, steenbokke, vlakvarke, ystervarke, bobbejane, blouapies, water- en berglikkewane, otters, visse en n groot aantal voëls soos die Visarend ( 400 spesies).

Plantegroei: Groot verskeidenheid bome, struike en grassoorte wat die Vredefortkoepel landskap kenmerk as erfenis terrein.

Eskom kragdrade is oor die plaas gespan maar nie aangesluit nie. Gebruik sonkrag

Verbeteringe:

01Woonhuis, oud

02Klipstoor: histories met houtlatplafon en grondsooie-plafon.

03Arbeidershuis: klipmure met sinkdak.

04Vervalle buitegeboue met waenhuis.

0512x Weidingskampe

18 ha Aangeplante Vingergras besproeibaar uit Vaalrivier en 30ha droë land.

06 Sinkdam uitgevoer met rubber (6m deursnee en 1,6m hoog)

07 Krippe X 3

08 Boorgate X 2 (by die huis 28 m diep en agter 16,3 m diep) beide toegerus met sonkrag

09 Krale X 3 met suipings

10 Drukgang met nekklamp en laaiplatform

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Nea Incorported Attorneys

Nea

Incorported Attorneys

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Neil Esterhuysen & Associates Inc

186.1 ha Farm in Viljoenskroon

R 6 150 000

186.1 ha Farm in Viljoenskroon photo number 1
186.1 ha Farm in Viljoenskroon photo number 2
186.1 ha Farm in Viljoenskroon photo number 3
186.1 ha Farm in Viljoenskroon photo number 4
186.1 ha Farm in Viljoenskroon photo number 5
186.1 ha Farm in Viljoenskroon photo number 6

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent