448.5 ha Farm in Ventersburg

R 3 964 000

Cobus Bester

National Real Estate

448.5 ha Farm in Ventersburg

R 3 964 000

Can I afford this?
Land Area 448.5 ha

Die plaas bestaan uit 2 dele, die een gedeelte is 430 ha groot en die ander een is 18.5 ha wat as 'n geheel verkoop word.

Daar is 10 weidingskampe en die kampe is met water voorsien.

Die kampe se drade is in 'n goeie toestand.

Daar is 50 ha se aangeplante smutsvingergras wat voorkom.

Geen lande nie.

Daar is ook 2 boorgate waarvan albei met windpompe toegerus is.

3 Gronddamme en 'n spruit loop deur die plaas.

Geen woonhuis kom voor nie

1 Werkershuis

1 Stoor met klipmure

Die is 'n pragtige binneplaas met baie mooi grassoorte.

Die plaas het 2 jaar gerus.

Kontak my gerus vir enige navrae of afsprake

BTW ingesluit

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Cobus Bester

Cobus

Bester

Share this Property

Need a home loan?

448.5 ha Farm in Ventersburg

R 3 964 000

448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 1
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 2
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 3
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 4
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 5
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 6
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 7
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 8
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 9
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 10
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 11
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 12
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 13
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 14
448.5 ha Farm in Ventersburg photo number 15

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Get prequalified with ooba homeloans today

Whether you are looking to buy, or ready to put in an offer, we recommend you get prequalified. Establish your credit score and realistic price point in the comfort of your own home with ooba homeloans’ free, online bond indicator.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent