1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream

R 1 350 000

Lydia Kruger

Just Do It Properties

1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream

R 1 350 000

82 retire@midstream, 82 nantes
Can I afford this?
1 Beds
1 Baths
Floor Area 52 m²
Levy R 1400

Bachelor eenheid met oop uitsig oor tuin

Enkelwoonstel binne loopafstand van hoofgebou. Pragtige uitsig oor gemeenskaplike tuin. Retire@Midstreambeskik oor 2 belangrike kriteria: VEILIGHEID en VERSORGING

Ons step down fasiliteite (in die vorm van n hospitaaltjie) en ons tuisversorging is reeds in plek.

Ons het ook Frail care eenhede waar inwoners 24 uur versorg kan word indien dit later benodig word.

Ons het n deeltitel en voltitel gedeelte

Elke inwoner kry n paniekknoppie wanneer hulle intrek.

Voordele om in voltitel of deeltitel van Retire@Midstream te bly.

Ons het n bussie-diens wat inwoners na verskillende winkelssentrums vervoer op hierdie stadium net 2x per week) Die bussie ry ook Ma, Wo en Vr na die SPAR , hier by Square@Midstream.

Ons het n eetsaal (restaurantjie) waar inwoners n heerlike 3gang maaltyd teen R50 kan geniet Daar is ook alternatiewe wat teen spyskaart pryse van die spyskaart gekies kan word.

Ons het n Biblioteek vir inwoners se gebruik (ingesluit by heffing)

Ons het n rolbalbaan waar inwoners kan kom speel.(ledefooi per jaar betaalbaar)

Ons het beskikbaarheid van tuisversorgingdie gebruik daarvan is teen n fooi, maar n fooi sal vir die inwoner uitgewerk word volgens elke inwoner se behoefte. Die matrone wat sal help met fooie uitwerk vir Tuisversorging is Irene Venter.

Luukse enkelwoonstel met oop parkering. Loopafstand vanaf hoofgebou. Onmiddelik beskikbaar. TV ingesluit. Rolstoelvriendelik.

Transfer costs: Transfer Duty

Levies :R1400

Read More

Key Property Features

1
Bedrooms
1
Bathrooms

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Lydia Kruger

Lydia

Kruger

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Centurion East

This suburb has become a ‘lifestyle of choice’ for many who don’t want to live in Johannesburg or Pretoria, yet need easy access to both. There are many lifestyle estates in the area which offer residents a good selection of safe, high quality property options. These gated villages have attracted a cosmopolitan community and Centurion functions as something of a mini city of its own. Although it retains a country-feel, residents can be on one of the major roadways to the big cities within minutes.

Find out more about Centurion East

1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream

R 1 350 000

1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream photo number 1
1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream photo number 2
1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream photo number 3
1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream photo number 4
1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream photo number 5
1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream photo number 6
1 Bedroom Simplex in Retire at Midstream photo number 7

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent