3 Bed House in Montana Tuine

R 1 950 000

Pierre Mouton

Just Imagine Properties

3 Bed House in Montana Tuine

R 1 950 000

3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 129 m² Land Area 300 m² Rates R 1200 Levy R 3800

Tree af met die wete dat jou veiligheid, gerief en gemoedsrus heel eerste gestel word.

Bougainvillea Aftree Oord word reeds jare met die toekenning van beste aftree oord vereer.

Die oord bied alles en nog 'n bietjie meer vir elkeen. Van heerlike etes (waarvoor die heffing gedeeltelik voorsiening maak) in 'n luukse eetsaal, koffie winkel, haarkappery, kliniek tot 'n hoesorg eenheid.

Die terrein waarop die oord rus het ongelooflike spasie en skoonheid vir rustige asook veilige wandelinge.

Die eenheid hier ter sprake is heerlik groot met 'n dubbel motorhuis, wat direkte toegang tot die oop plan leefvertrek bied.

Die kombuis bied alles wat nodig is, met duursame marmer blaaie.

Twee van die slaapkamers kry heerlike winterson en die hoofslaapkamer het 'n en suite badkamer. Die derde slaapkamer en badkamer is aan die Suide kant van die huis.

'n Duursame louvre patio afdak aan die beskutte Noorde kant van die huis kan vanuit die leefvertrek betree word en sal sorg vir onophoudelike, sorgvrye kuiers.

Moet nie wag tot dit te laat is, om hierdie lieflike aftreehuis te kry nie.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges
Garden
Kitchen
Patio

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Northern Pretoria

Northern Pretoria is a quiet suburb that lies nestled virtually in the foothills of the Magaliesberg. Almost in a world of its own, with its subtropical climate. The smallholdings that made up the area have been transformed into a lively neighbourhood with hospitals, shopping centres, restaurants and coffee shops.

An estate in Northern Pretoria
Find out more about Northern Pretoria

3 Bed House in Montana Tuine

R 1 950 000

3 Bed House in Montana Tuine photo number 1
3 Bed House in Montana Tuine photo number 2
3 Bed House in Montana Tuine photo number 3
3 Bed House in Montana Tuine photo number 4
3 Bed House in Montana Tuine photo number 5
3 Bed House in Montana Tuine photo number 6
3 Bed House in Montana Tuine photo number 7
3 Bed House in Montana Tuine photo number 8
3 Bed House in Montana Tuine photo number 9
3 Bed House in Montana Tuine photo number 10
3 Bed House in Montana Tuine photo number 11
3 Bed House in Montana Tuine photo number 12
3 Bed House in Montana Tuine photo number 13
3 Bed House in Montana Tuine photo number 14
3 Bed House in Montana Tuine photo number 15
3 Bed House in Montana Tuine photo number 16
3 Bed House in Montana Tuine photo number 17
3 Bed House in Montana Tuine photo number 18
3 Bed House in Montana Tuine photo number 19
3 Bed House in Montana Tuine photo number 20
3 Bed House in Montana Tuine photo number 21
3 Bed House in Montana Tuine photo number 22
3 Bed House in Montana Tuine photo number 23
3 Bed House in Montana Tuine photo number 24
3 Bed House in Montana Tuine photo number 25
3 Bed House in Montana Tuine photo number 26
3 Bed House in Montana Tuine photo number 27
3 Bed House in Montana Tuine photo number 28
3 Bed House in Montana Tuine photo number 29
3 Bed House in Montana Tuine photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent