2 Bed House in Montana

R 1 300 000

Kowie Engels

Century 21-Montana

2 Bed House in Montana

R 1 300 000

Address: 1 montana aftree oord, 900 klippan street
2 Beds
2 Baths
Floor Area 121 m² Rates R 981

Montana Aftree Oord bied 'n veilige en liefdevolle tuiste vir seniors in Montana, Pretoria.

Ons is bekend vir ons pragtige tuine, vriendelikkepersoneel en sosiale aktiwiteite, Daar is ook 'n biblioteek en 'n haarsalon. Ons sorgsentrum is van puik gehalte met mediese personeel aan diens wat 'n terreinverpleegkundige insluit. Daar is ook 'n bussie wat ons inwoners na winkelsentrums in die omgewing neem. Dit maak ons een van die beste oorde in Pretoria.

Skakel vir Kowie van Century 21 Montana vir meer inligting.

Ons het verskeie 2 slp kamer eenhede oop wat verskil van prys en grote.

Montana Aftree Oord.

Algemene inligting:

1. Lewensreg ooreenkoms: 70%/30% of volgens glyskaal:

Wanneer die lewensreghouers tot sterwe kom of wil verkoop, word die eiendom teen daardie tyd se markverwante verkoopprys verkoop. 30% gaan na die oord en 70% na die boedel of na die verkoper.

2. Geen oordragskoste:

Slegs 1% van die koopprys as administrasie fooi.

3. Hefing:

R8.11 per vierkante meter (huise)

4. Water en ligte:

Word bepaal volgens gebruik. Elke huis en woonstel het sy eie meter. Dit word van die 25ste van elke maand gelees.

5. Heffing en water en ligte rekenings:

Word maandeliks by die kantoor betaal of kan elektronies oorbetaal word.

6. Heffing word betaal vir:

*Sekuriteit

*Tuindienste

*Versekering van die gebou

*Kliniek-suster se salaris

7. Tuinversorging:

*Soos benodig en kostes word bepaal deur die behoefte.

*Gratis kliniek-diens, betaal slegs vir die produkte gebruik.

*Huis dokter een keer per week beskikbaar vir die inwoners by die kliniek.

*Gekwalifiseerde tuinversorgers in samewerking met Montamed.

8. 24 uur versorging:

Beskikbaar by Montamed sorgsentrum.

9. Etes:

Fasiliteit beskikbaar, maar nie verpligtend. Weeklikse middag etes @ R50 per persoon. Sondag middag drie-gang maaltyd @ R60 per persoon.

10. Sosiale aktiwiteite:

Word op gereelde basis deur sosiale komitee gehou.

11. Bestuur:

Oord word bestuur deur bestuurs-komitee wat bestaan uit inwoners van die oord.

12. Busdiens:

Gratis bus-diens een keer per week na die Kolonnade inkopie sentrum.

13. Haarsalon:

Op die perseel.

14. Biblioteek:

Op die perseel.

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
Lounges
Electric Fencing
Garden
Kitchen
Study

Would you like to watch a video tour of this property?

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

HD Video Tour

Photo Gallery

Share this Property

Need a home loan?

Need an Attorney?

Aucamp Beyer Incorporated

Experience Northern Pretoria

Northern Pretoria is a quiet suburb that lies nestled virtually in the foothills of the Magaliesberg. Almost in a world of its own, with its subtropical climate. The smallholdings that made up the area have been transformed into a lively neighbourhood with hospitals, shopping centres, restaurants and coffee shops.

An estate in Northern Pretoria
Find out more about Northern Pretoria

2 Bed House in Montana

R 1 300 000

2 Bed House in Montana photo number 1
2 Bed House in Montana photo number 2
2 Bed House in Montana photo number 3
2 Bed House in Montana photo number 4
2 Bed House in Montana photo number 5
2 Bed House in Montana photo number 6
2 Bed House in Montana photo number 7
2 Bed House in Montana photo number 8
2 Bed House in Montana photo number 9
2 Bed House in Montana photo number 10
2 Bed House in Montana photo number 11
2 Bed House in Montana photo number 12
2 Bed House in Montana photo number 13
2 Bed House in Montana photo number 14
2 Bed House in Montana photo number 15

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Get prequalified with ooba homeloans today

Whether you are looking to buy, or ready to put in an offer, we recommend you get prequalified. Establish your credit score and realistic price point in the comfort of your own home with ooba homeloans’ free, online bond indicator.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent