3 Bedroom House in Lynnwood

R 2 040 000

Lily Bickerton

Central Developments Pretoria

3 Bedroom House in Lynnwood

R 2 040 000

14 bronberg aftreeoord, 47 midas street
Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
1 Garages
Floor Area 113 m²

Trek net in! By hierdie splinternuwe aftreehuis in die gesogte Bronberg Aftreelandgoed, hoef jy niks te doen nie. Jy kan net intrek en rus vir jou siel vind. Of sluit toe en reis terwyl jou eiendom vir jou opgepas word. Jou kinders sal bly wees oor die gemoedsrus wat hulle het dat hul ouers veilig en versorg is 24 uur elke dag.

Die laaste van sy soort nog beskikbaar in die huidige fase, hierdie netjiese lae-onderhoud siersteenhuis bied jou 3 sonnige slaapkamers, 2 badkamers, een met n bad en een met n stort, n heerlike stoep waar jy kan braai en kuier, oopplan sitkamer-eetkamer-kombuis en n enkel toesluitmotorhuis met n outomatiese deur. Kom bly nou in n aftreeoord met volledige ondersteuningsfasiliteite en puik sekuriteit.

Die sentrale leefstylsentrum bied onder andere n volledig toegeruste 24-uur verswaktesorgeenheid met n heerlike kuier- en televisiekamer, eetkamer en vriendelike personeel. Jou wasgoed word vir jou gedoen en jy geniet drie heerlike maaltye daagliks. Uitstekende tuisversorging is ook beskikbaar.

Kom woon veilig en met totale gemoedsrus.

Besigtig ons skouhuise 7 dae per week van 9:00 5:00. Ons spesialiskonsultante sal jou met goeie raad en ondervinding bedien.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Garages
1
Lounges
BIC
Electric Fencing
Garden
Kitchen
Wheel Chair Friendly

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Lily Bickerton

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Pretoria Central and Old East

Pretoria Old East is known as Jacaranda City because of the thousands of lilac bloomed trees that line the streets. It’s one of the city's oldest suburbs, with lovely established trees and gardens. With the university nearby, the atmosphere is young and full of energy and excitement. Students, art lovers and trendsetters can be found socialising by day and by night.

Find out more about Pretoria Central and Old East

3 Bedroom House in Lynnwood

R 2 040 000

3 Bedroom House in Lynnwood photo number 1
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 2
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 3
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 4
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 5
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 6
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 7
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 8
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 9
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 10
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 11
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 12
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 13
3 Bedroom House in Lynnwood photo number 14

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent