3 Bedroom Cluster in Garsfontein

R 1 820 000

Maryke Peiser

Keller Williams-Edge

3 Bedroom Cluster in Garsfontein

R 1 820 000

6 saldanha park, 297 saldanah
Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 190 m²

Oubaas se huis, dalk jou paleis.

Weggesteek in die hartjie van Garsfontein is ‘n meenthuis in ‘n klein kompleks wat jou op die eerste oog af sal mislei... Maar met die intrapslag sal jy besef, dit is nie jou gewone woning nie, maar ‘n huis wat ingerig is vir ‘n koning. ? Snoesige leefarea wat groet met ‘n kaggel wat roep, en ‘n oopplan eetkamer. ? Lekker leef huis, goed uitgelê en reg vir jou om jou eie te maak.

Die huis spreek van styl en gemak, en is ingerig om koel te wees in die somer en warm in die winter. Drie slaapkamers en sitkamer het egte houtvloere. Die twee moderne badkamers, met dakverwarmers en ? aparte toilet, kyk uit op ‘n klein binnehof versier met plante. Die huis spog verder met lugverkoeling en ondervloerse verhitting in die hoof badkamer en eetkamer.

‘n Sprokies hoofslaapkamer waar jy kan afsluit en verdwyn van die dag se gerammel. Gooi die American plantation shutter doors oop, en ontspan in die alleen- staan steenbad terwyl jy uitkyk op die private tuin.

Die sonkamer is slim ingerig met blinders en stylvolle ingeboude kaste, ideaal vir ‘n kantoor by die huis of ‘n koppie koffie op ‘n koue wintersoggend. Die Wi-Fi vang op van kamer tot stoep tot tuin, die hele perseel.

Die kombuis trap af na ‘n Franse platteland geïnspireerde braaiarea met ingeboude hout- en gasbraaiers en ? groot muur-gemonteerde sambreel. Onthaal terwyl die nagapies baljaar en die voëltjies sing in die groot bome om jou in die Moreletaspruit op jou voorstoep.

Die weeklikste tuindienste sal die nie te klein tuin weekliks instand hou, snoei, vee en sny. Die outomatiese besproeiingstelsel is daar om seker te maak als bly mooi groen en gelukkig. Kat of hond, jou viervoetige kinders is welkom in die familie- georiënteerde kompleks waar jou bure nog jou vriende is.

Sekuriteit sluit in ‘n alarmstelsel met remote, beams in die dak en die tuin, staalsluit- hekke voor al die deure, ‘n gang staal-sekuriteitshek en diefwering sowel as blinders voor al die vensters. Hier sal nieman

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges
Access Gate
Air Con
Alarm
Built In Braai
BIC
Electric Fencing
Finishes
Fireplace
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Paving
Pets Allowed
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Maryke Peiser

Maryke

Peiser

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Pretoria East (South)

This neighbourhood caters for a broad range of people. Shopperholics can get their fix at one of the large malls. Those seeking entertainment or a good meal have plenty of choices. For nature lovers Rietvlei Nature Reserve offers fishing, game viewing, hiking and cycling.

Canoeing on a dam in Pretoria East (South)
Find out more about Pretoria East (South)

3 Bedroom Cluster in Garsfontein

R 1 820 000

3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 1
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 2
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 3
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 4
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 5
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 6
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 7
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 8
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 9
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 10
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 11
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 12
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 13
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 14
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 15
3 Bedroom Cluster in Garsfontein photo number 16

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent