55 ha farm in Fochville

R 1 999 999

Michiel Horn

Huizemark-Centurion

55 ha farm in Fochville

R 1 999 999

Can I afford this?
4 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 160 m²
Land Area 55 ha
Rates R 275

BAIE DRINGENDE VERKOPE ALLE OFFERS SAL OORWEEG WORD

Plaas 407 Jagers Bosch gedeelte van Slagters Bosch.

+-15Km Buitekant Fochville is n pragtige Plaas huis op n 55 ha grond

4 Slaapkamers huis waarvan twee kamers hul eie aangeboude badkamers het en twee kamers deel n badkamer net in die gang af.

3 slaap kamers het ingeboude kaste en die vierde kamer word as n gaste kamer gebruik waar u self los stande kaste kan in sit of selfs die kamer gebruik as jou eie kantoor of nog n tv kamer vir die kinders of klein kinders met hul eie badkamer as u wil.

3x boorgate met sterk water. al drie gate het sterk water maar net een is met n pomp toegerus .

Daar is drie opgaar dame op die plaas en baie ruim buite store vir vee klein vee of selfs landbou gewas soos u goed vind om die Grond te benut.

Dit is maklik om n klomp woorde op pappier te sit en na fotos te kyk maar om die plaas in al sy potentiaal te sien maak n afspraak met my en kom kyk self .

Goed gelee tussen Parys, Potchefstroom, Fochville en Vereeniging.

Van fochville af of die R500 net voor R54

My naam is Michiel Horn kom ons praat.

Read More

Key Property Features

3
Bathrooms
4
Bedrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges
Borehole
Entrance Hall
Family Tv Room
Fireplace
Kitchen
Laundry
Pantry
Pool
Satellite
Scullery
Staff Quarters
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Michiel Horn

Michiel

Horn

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

55 ha farm in Fochville

R 1 999 999

55 ha farm in Fochville photo number 1
55 ha farm in Fochville photo number 2
55 ha farm in Fochville photo number 3
55 ha farm in Fochville photo number 4
55 ha farm in Fochville photo number 5
55 ha farm in Fochville photo number 6
55 ha farm in Fochville photo number 7
55 ha farm in Fochville photo number 8
55 ha farm in Fochville photo number 9
55 ha farm in Fochville photo number 10

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent