2.8 ha Farm in Pongola

R 5 500 000

Christine van Vuuren

RE/MAX-Jacaranda Pretoria East

2.8 ha Farm in Pongola

R 5 500 000

Can I afford this?
8 Beds
4 Baths
7 Garages
Floor Area 800 m²
Land Area 2.8 ha

WOONHUIS NR 1

785 m2 Grasdak woning

6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi.

GASTE KAMER

Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld gevoel.

WOONHUIS NR 2

Ou huis maar nog steeds cottage gevoel. 3 slaapkamers, badkamer, kombuis en opwaskamer. Gesamentlik op dieselfde werf. Pragtige uitsig oor die vallei.

STOOR EN AFDAKKE

Garages vir 7 voertuie op verskillende areas. Pakkamer en rondawel vir arbeid. Boorgat wat voldoende is vir huisgebruik. Watertrokke beskikbaar indien nodig. Water tanks kan 60 000 liter water opgaar.

KRAGOPWEKKER

3 cyl Deutz + 25kva Gen op trollies met 200L diesel tank om al die krag te voorsien soos benodig vir beide huise.

VEILIGHEID

Veilige area bo-op berg (Magudu). Eiendom het veiligheidsomheining op met alarm-sisteem met eye beams om die huis. Sprei-ligte op maste.

Huis gedeelte is apart toegekamp met 1 hektaar werf en die res 8.4 hektaar is toegekamp met Bonox wilddraad vir vee of wild.

Totale grootte 3 erwe van 2.8ha met hoofhuise op middelste erf. Pragtige Bosveld met baie voëls en pragtige uitsig. Die eiendom is geleë langs en tussen verskeie wildsplase in die distrik met die groot vyf in die Reservate: Pongola Game Reserve, Amakhosi en KwaZulu Game Reserve, al drie reservate in 5km omtrek van die eiendom.

Pongola is 22km vanaf eiendom en met n teerpad tot by woning. Hoë reënval area en gemiddeld van 850 tot 1200mm word aangeteken. Roete R66 verbind Pongola met Magudu. Die eiendom word tans gebruik as Omoyeni B&B en slaap 18 persone met gemak.

Die totale erf is grasperke met tuine en ryvlakke is paving. Swaar rooigrond en klei tipe is aanwesig. Mos groei aan suide kant van bome wat hoë vogtigheid van die area aandui.

Weerligafleier-pale met koperdraad matte in 5 x 5 meter bloke soos deur versekering benodig.

Die eiendom is vir die afgetrede of jong ontwikkelende person wat absolute stilte, uitsig en vrede wil ervaar.

Read More

Key Property Features

4
Bathrooms
8
Bedrooms
7
Covered Parkings
3
Dining Areas
3
En-suite
7
Garages
4
Lounges
2
Storeys
Flatlets

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Christine van Vuuren

Christine

van Vuuren

Share this Property

Need a home loan?

2.8 ha Farm in Pongola

R 5 500 000

2.8 ha Farm in Pongola photo number 1
2.8 ha Farm in Pongola photo number 2
2.8 ha Farm in Pongola photo number 3
2.8 ha Farm in Pongola photo number 4
2.8 ha Farm in Pongola photo number 5
2.8 ha Farm in Pongola photo number 6
2.8 ha Farm in Pongola photo number 7
2.8 ha Farm in Pongola photo number 8
2.8 ha Farm in Pongola photo number 9
2.8 ha Farm in Pongola photo number 10
2.8 ha Farm in Pongola photo number 11
2.8 ha Farm in Pongola photo number 12
2.8 ha Farm in Pongola photo number 13
2.8 ha Farm in Pongola photo number 14
2.8 ha Farm in Pongola photo number 15
2.8 ha Farm in Pongola photo number 16
2.8 ha Farm in Pongola photo number 17
2.8 ha Farm in Pongola photo number 18
2.8 ha Farm in Pongola photo number 19
2.8 ha Farm in Pongola photo number 20

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Looking for a home loan?

Our completely FREE pre-qualification certificate puts you in a better position to buy a home. We'll assess your finances, do a quick credit check and issue you with a Verified Pre-Qualification Certificate – all within 24 hours.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent