1480 ha Farm in Dundee

R 41 500 000

Hazel Minnaar

Home Grown Rooted Living

Philip Minnaar

Home Grown Rooted Living

1480 ha Farm in Dundee

R 41 500 000

Address: farm name
Land Area 1480 ha

Besproeiings plaas van 1480 hektaar te koop, ongeveer 40 km buite Dundee, KZN

Die plaas bestaan uit 3 verskillende titelaktes.

BESPROEIINGSLANDE:

Hierdie plaas het 242 ha besproeiings lande wat in 12 sirkels opgedeel en met wildwerende heining omhein is. Alle besproeiings-regte sertifikate is in plek. Besproeiing word gedoen uit 9 gronddamme wat uit 2 spruite gevoed word.

Ingesluit by die koop is 9 Valley spilpunte (1 x 8-toring 2 x 6-toring 1 x 4-toring 2 x 3-toring en 3 x 2-toring) ingesluit. (van hierdie is verskuifbare spilpunte)

DROë LANDE:

40ha Droë lande met die potensiaal om nog 74 hektaar in lande te ontwikkel.

WEIDING:

41 ha aangeplante weiding asook natuurlike soetveld-weiding van 1208 wat in kampe verdeel is -grootvee eenheid wissel van 2 tot 4 hektaar. Weiding word gebruik vir bees boerdery.

WATERVOORSIENING:

11 damme wat deur twee standhoudende spruite (Dlomo-Dlomo en Tholeni ) gevoed word. Van hierdie damme is in die spruite gebou terwyl daar ook 2 groot storings-damme elders is.

Gemiddelde reënval in die gebied is tussen 550 en 650 mm per jaar

6 boorgate waarvan 4 toegerus is, asook 5 opgaartenks.

INFRASTRUKTUUR:

Bogemiddelde goeie infrastruktuur wat bestaan uit die volgende:

2 goeie woonhuise, een 535m2 en die ander 202m2

Garage/waskamer/koelkamer gebou van 374m2

Verskeie buitegeboue

3 rondawels

3 groot store en verskeie afdakke

Trekker-stoor

Implemente-stoor

Operasionele (mielie) meule -505m2,met aangrensende afdakke van 790m2

Infrastruktuur vir 22 000 l-henne, een van 161 m2 en een van 50m2

Daar is voldoende Eskom-krag beskikbaar op die 3 verskillende gedeeltes.

Koedoes, Njalas en Rooibokke kom voor maar geen wildboerdery per se nie.

Markverwante waardasie is op aanvraag beskikbaar.

Die plaas word bemark vir R 41 500 000. Indien van toepassing, moet BTW nog by die verkoopsprys gevoeg word.

Read More

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Hazel Minnaar

Hazel

Minnaar

Philip Minnaar

Philip

Minnaar

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Dundee

1480 ha Farm in Dundee

R 41 500 000

1480 ha Farm in Dundee photo number 1
1480 ha Farm in Dundee photo number 2
1480 ha Farm in Dundee photo number 3
1480 ha Farm in Dundee photo number 4
1480 ha Farm in Dundee photo number 5
1480 ha Farm in Dundee photo number 6
1480 ha Farm in Dundee photo number 7
1480 ha Farm in Dundee photo number 8
1480 ha Farm in Dundee photo number 9
1480 ha Farm in Dundee photo number 10
1480 ha Farm in Dundee photo number 11
1480 ha Farm in Dundee photo number 12
1480 ha Farm in Dundee photo number 13
1480 ha Farm in Dundee photo number 14
1480 ha Farm in Dundee photo number 15
1480 ha Farm in Dundee photo number 16
1480 ha Farm in Dundee photo number 17
1480 ha Farm in Dundee photo number 18
1480 ha Farm in Dundee photo number 19
1480 ha Farm in Dundee photo number 20
1480 ha Farm in Dundee photo number 21
1480 ha Farm in Dundee photo number 22
1480 ha Farm in Dundee photo number 23
1480 ha Farm in Dundee photo number 24
1480 ha Farm in Dundee photo number 25

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents