2276 ha farm in Lephalale (Ellisras)

R 26 000 000

Mariana van Schalkwyk

RE/MAX-Adventure Properties Ellisras

2276 ha farm in Lephalale (Ellisras)

R 26 000 000

Can I afford this?
Land Area 2276 ha

Fence: 24 lines on the line fence, with electric fencing , 1,2m highen game fence , 4 electrical fires en 4 earth wires , 6000volts . Border fence is 27km.

Two new camps: 24 lines with 5 elektric fences outside , and 3 elektric fences inside , as well as atrip wire outside. Bottom 1,2m is , 13000volts .

Two older camp fences: 24 lines, with 5 electricwires outside , and 3 electric fences inside , as well as a trip wire outside, 8000volts .

There is a snake proof fence around the lodge. Al die drade se elektriese drade word verskaf deur sonkrag en batterye .

Die lodge bestaan uit : ons huis : 2 slaapkamers , een badkamer , kantoor , kombuis en sitkamer .

2 Chalets wat elkeen bestaan uit : 2 kamers met elkeen sy eie badkamer .

Aparte eetkamer en kombuis vir binnelandse kliente .

Woonstel : Slaapkamer , sitkamer en kombuis oopplan en n badkamer .

Kroeg .

Lapa

Alle krak word verskaf deur sonkrag 32 panele en 48 batterye met n 12KVA inverter .

Versterker vir vol MTN sein .

VOX skottel vir 24 uur internet konneksie in Wi-Fi

Alles by die lodge werk met sonkrag , behalwe gas stowe , en gas geysers .

Store bestaan uit : voerstoor

Slagplek

Koelkamer

Soutkamer vir trofees

Badkamer vir werkers

Battery kamer

Groot oop stoor vir voertuie

Voertuie ingesluit by die koop : 1979 Toyota Land Cruiser Game Viewer petrol

2002 Toyota Double Cab bakkie 3.0L KZ-TE diesel

2007 Landini trekker 7850 met front end loader en back actor

Op die oomblik het ons 4 kampe waarin ons intensief teel met sables , njalas en bosbokke .

Groot kamp is ongeveer 50ha . Daarin het ons op die oomblik n teeltrop sables : 16 vroulike diere en n bul .

Daaraan grens nog n 10ha kamp waar ons njalas in het : 30 vroulike diere en n bul .

Daar is ook n boma tussen die 2 kampe , asook n beheer kampie in die groot kamp .

Dan is daar 2 nuwe kampe van ongeveer 30ha elk met n 100m wye gang tussen hulle . elke kamp het sy eie beheer kampie van ongeveer 1ha . In die een kamp teel ons met bosbokke (10 ramme en 10 ooie ) , en in die ander kamp het ons n nuwe sable trop begin , 3 vroulike diere en n bul .

Die sables en die njalas in die teelkampe is nie by die koop ingesluit nie , maar die bosbokke wel , asook die njalas wat in die groot plaas loop .

Watergate : 5 natuurlike panne

3 krippe wat gebou is .

Al die Watergate word bedien deur sonpompe . Sommige pompe bedien 2 watergate . Hier is 6 toegeruste boorgate , en 3 wat water het , maar nie toegerus is nie .

Die plaas is ten volle toegerus vir boogjag . Hier is 5 pitblinds , 2 grondskuilings en 3 treestands

Die plaas is reeds goedgekeur om buffels aan te hou , en die WR nommer is beskikbaar .

Read More

Key Property Features

Access Gate
Electric Fencing
Family Tv Room
Kitchen
Lapa
Paving
Pets Allowed
Scenic View
Staff Quarters
Storage
Tv

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Mariana van Schalkwyk

Mariana

van Schalkwyk

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

2276 ha farm in Lephalale (Ellisras)

R 26 000 000

2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 1
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 2
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 3
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 4
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 5
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 6
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 7
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 8
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 9
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 10
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 11
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 12
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 13
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 14
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 15
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 16
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 17
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 18
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 19
2276 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 20

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent