750 ha farm in Lephalale (Ellisras)

R 13 741 000

Dolla Költzow

Just Property-Lephalale

750 ha farm in Lephalale (Ellisras)

R 13 741 000

Can I afford this?
2 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 750 ha

750 Hektaar wildsplaas te koop in Steenbokpan. 45 km van af Ellisras. Plaas het wildheining om. Baie wild, Koedoes, Rooibokke, Kameelperde, Blouwildebeeste, Waterbokke, Elande, ens. Boorgat

Plaas het 3 huise (hoofhuis, 2 slk huis en afgebrande huis), Boskamp en Akkommodasie vir kontrakteers.

HOOFHUIS: Dubbelverdieping Grasdak

Hoofhuis het 2 slaapkamers met eie badkamers.

Hoofslaapkamer is baie groot, eie badkamer en inloopkas. Skuifdeure wat uitloop op die swembad.

2 De slaapakamer het eie badkamer en loft.

Groot inloop linnekas

Oopplan eet- en eetkamer met baie groot kombuis met ingeboude hout kaste. Opwas kamer, spens en aparte toilet.

Boonste verdieping of loft met stoepie na buite.

Groot swembad met lapa en braai area.

2 Motorhuise met nog afdakke

2 Groot store met implemente.

2 Groot tenk met water

2 SLAAPKAMER HUIS: Sinkdak

2 Slaapkamers met 1 badkamer en kombuis.

Die 3de huis is ''n ou plaashuis wat afgerand is. Sekere van die vertrekke kan gebruik word.

BOSKAMP:

Die boskamp bestaan uit 3 eenhede waar daar 12 mense kan slaap. 3 badkamer, kombuis en braai area. 2 Koelkamers asook ''n slagkamer.

AKKOMMODASIE:

6 Chalette met eie badkamers beskikbaar vir akkommodasie vir besighede of kan gebruik word vir jagters. Kombuis en sitkamers.

Plaas word hoofsaaklik gebruik vir Biltong jagters en jagte is vol geboek.

Baie potensiaal op die plaas om jou eie boerdery te begin, genoeg water om te plant (ou lande) en beeste aan te hou.

Ongeveer 1 km voor Steenbokpan.

Meubels is ingesluit

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
2
Bedrooms
2
Covered Parkings
2
Garages
1
Lounges
Access Gate
Air Con
Balcony
Borehole
BIC
Family Tv Room
Fenced
Flatlets
Furnished
Guest Toilet
Kitchen
Lapa
Laundry
Pets Allowed
Pool
Scullery
Staff Quarters
Walk In Closet

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

750 ha farm in Lephalale (Ellisras)

R 13 741 000

750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 1
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 2
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 3
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 4
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 5
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 6
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 7
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 8
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 9
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 10
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 11
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 12
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 13
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 14
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 15
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 16
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 17
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 18
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 19
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 20
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 21
750 ha farm in Lephalale (Ellisras) photo number 22

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent