193 ha farm in Alma

R 3 300 000

Neels Rademan

RE/MAX-Bushveld Modimolle

193 ha farm in Alma

R 3 300 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
Land Area 193 ha

Beesheining om die plaas.

Suurveld weiding vir beeste.

Binneplaas.

Ou plaashuis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis met koolstoof wat werk.

Plafonne het aandag nodig maar geen daklekke nie.

Baie netjiese werf met wildheining om.

Die 2de huis is nuut gebou maar kort nog afrondingswerk bv teels, verf en elektriese muurproppe.

Die huis is van siersteen gebou op n koppie met n braaiplek en groot sement dam agter.

10Ha droe lande wat ideaal is vir waatlemoen of voer plant.

5Ha met drupperlyne wat in werkende toestand is.

Groot stoor van 20m - nuut gebou met groot afdak gedeelte vir werk.

Binne die stoor is n volledige waterbottelleringstelsel wat S.A.B.S geregistreer is (alle toerusting ingesluit).

3 Fase Eskom krag.

6 Kampe vir beeste.

Boorgat - baie sterk maar nog nie getoets nie.

Die weiveld is in baie goeie toestand vir beeste - drakrag is goed vir 50 beeste maar, sou voer geplant word, kan 100 beeste gehou word.

Nie B.T.W. geregistreer nie.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Dining Areas
1
Lounges
Borehole
Fenced
Kitchen
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

193 ha farm in Alma

R 3 300 000

193 ha farm in Alma photo number 1
193 ha farm in Alma photo number 2
193 ha farm in Alma photo number 3
193 ha farm in Alma photo number 4
193 ha farm in Alma photo number 5
193 ha farm in Alma photo number 6
193 ha farm in Alma photo number 7
193 ha farm in Alma photo number 8
193 ha farm in Alma photo number 9
193 ha farm in Alma photo number 10
193 ha farm in Alma photo number 11
193 ha farm in Alma photo number 12
193 ha farm in Alma photo number 13
193 ha farm in Alma photo number 14
193 ha farm in Alma photo number 15
193 ha farm in Alma photo number 16
193 ha farm in Alma photo number 17
193 ha farm in Alma photo number 18
193 ha farm in Alma photo number 19
193 ha farm in Alma photo number 20
193 ha farm in Alma photo number 21
193 ha farm in Alma photo number 22
193 ha farm in Alma photo number 23
193 ha farm in Alma photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent