3 Bedroom House in Modimolle

R 6 000 000

Sarie van Den Berg

Property Legends

3 Bedroom House in Modimolle

R 6 000 000

Can I afford this?
3 Beds
3 Baths
2 Garages
Land Area 2000 m²

Hierdie is regtig n baie pragtige woonhuis . Gelee binne n baie netjiese en gewilde Golf landgoed . Dit is n eiedom om van te droom. Indien U in n baie aangename en in die pragtige natuurskoon van die Waterberge wil woon is hierdie die regte plek vir U. Hierdie netjiese styvolle eenheid is net die plek vir iemand wat n Bietjie meer wil h. Baie ruim huis met baie verrassings. 3 slaapkamer huis met 3 aansuite badkamers.

Ruim gaste huis wat apart is met aparte tuin en braai geriewe.

Hoofhuis het 'n swembad maar met 'n bederfie. Elke kamer/vertrek het die mooiste kaste. Baie kaste oral in huis.

Elke vertrek het 'n aircon. Hoofslaapkamer is op hoer vlak met balkon en die lieflikste uitsig. Uit kombuis is groot glas deure en

groot oopskuif vensters. Alles het blindings. Kombuis se groot

bederf is groot glas deure na buite en inloop spens, baie ruim.

5 garages: 2 toe garages en 3 oop garages agter in erf. Al die

garages is karavaan hoogte. By swembad is 'n Picola. Boorgat.

Die mooiste uitgelegte tuin met klomp verassing hoekies.

2 de huis: Stoep voor met tuin en bauma. Oopplan kombuis/

sitkamer. 2 slaapkamer met badkamer. Skottels beide huise.

Meubels ingesluit is addisioneel onderhandelbaar. Veilige

area, baie wild, mooi gholfbaan, hoofgebou het restaurant.

Kliniek is onlangs geopen. 2 Sekuriteitshekke. Rustige area.

Hierdie is waarde vir geld aangesien daar dadelik uit 2 de huis

'n inkomste genereer kan word. Hierdie is sien om te glo.

Awsome eiendom.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
3
Bathrooms
3
En-suite
2
Garages
2
Storeys
Access Gate
Air Con
Alarm
Balcony
Built In Braai
BIC
Club House
Family Tv Room
Garden
Garden Cottage
Golf Course
Kitchen
Laundry
Paving
Pool
Satellite
Scullery
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Modimolle

R 6 000 000

3 Bedroom House in Modimolle photo number 1
3 Bedroom House in Modimolle photo number 2
3 Bedroom House in Modimolle photo number 3
3 Bedroom House in Modimolle photo number 4
3 Bedroom House in Modimolle photo number 5
3 Bedroom House in Modimolle photo number 6
3 Bedroom House in Modimolle photo number 7
3 Bedroom House in Modimolle photo number 8
3 Bedroom House in Modimolle photo number 9
3 Bedroom House in Modimolle photo number 10
3 Bedroom House in Modimolle photo number 11
3 Bedroom House in Modimolle photo number 12
3 Bedroom House in Modimolle photo number 13
3 Bedroom House in Modimolle photo number 14
3 Bedroom House in Modimolle photo number 15
3 Bedroom House in Modimolle photo number 16
3 Bedroom House in Modimolle photo number 17
3 Bedroom House in Modimolle photo number 18
3 Bedroom House in Modimolle photo number 19
3 Bedroom House in Modimolle photo number 20
3 Bedroom House in Modimolle photo number 21
3 Bedroom House in Modimolle photo number 22
3 Bedroom House in Modimolle photo number 23
3 Bedroom House in Modimolle photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent