3 Bedroom House in Modimolle

R 1 600 000

Corlia van der Merwe

Apple Property Connection-Global House East

Marius van der Merwe

Apple Property Connection-Global House East

3 Bedroom House in Modimolle

R 1 600 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths

Karoo Leefstyl Huis in die Hartjie van die Waterberg..

Netjiese gerestoreerde 3 Slaapkamer huis met 2 Ruim badkamers.

Slaapkamers is ruim met meer as genoeg ingeboude kaste.

Moderne Oooplan Kombuis met opwas en Gasstoof, met besonder baie kaste, enige dame se droom.

Oopplan leefarea en Eetkamer met Lugversorger.

Studeerkamer en Ingangs Portaal.

Groot stoep, reg rondom die huis.

Lapa met ingeboude Braai en swembad.

Een slaapkamer woonstel met Kombuis, Badkamer en Leefarea.

Lug versorger in Woonstel.

Goed versorde Tuin.

Boorgat en Besproeiing.

1x 5000L Watertenk.

Solar geiser.

Stoorkamer vir gereedskap.

3 Wendy Huise.

Afdak vir 3 Voertuie.

Erf is veilig omhein met Beton mure.

Loopafstand vanaf Skole.

Hierdie lieflike ruim woning is geskik vir ''n gesin wat daarvan hou om te onthaal en van ruimte hou.

Die Houtvloere en Deurkosyne is met sorg gerestoreer.

Moderne Ruim Kombuis met baie spasie vir onthaal en kuier.

Kom geniet ''n Glasie wyn op die bree stoep van hierdie lIeflike Karoostyl huis, terwyl die kinders in die swembad speel en baljaar.

Een slaapkamer woonstel is geskik vir Ouma en Oupa om in te woon, of kan gebruik word as gaste suite.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
3
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
Lounges
Flatlets
Kitchen
Laundry
Patio
Pool
Study

Email the Agents or request the agents Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Corlia van der Merwe

Corlia

van der Merwe

Marius van der Merwe

Marius

van der Merwe

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Snyman de Jager Menlyn

3 Bedroom House in Modimolle

R 1 600 000

3 Bedroom House in Modimolle photo number 1
3 Bedroom House in Modimolle photo number 2
3 Bedroom House in Modimolle photo number 3
3 Bedroom House in Modimolle photo number 4
3 Bedroom House in Modimolle photo number 5
3 Bedroom House in Modimolle photo number 6
3 Bedroom House in Modimolle photo number 7
3 Bedroom House in Modimolle photo number 8
3 Bedroom House in Modimolle photo number 9
3 Bedroom House in Modimolle photo number 10
3 Bedroom House in Modimolle photo number 11
3 Bedroom House in Modimolle photo number 12
3 Bedroom House in Modimolle photo number 13
3 Bedroom House in Modimolle photo number 14
3 Bedroom House in Modimolle photo number 15
3 Bedroom House in Modimolle photo number 16
3 Bedroom House in Modimolle photo number 17
3 Bedroom House in Modimolle photo number 18
3 Bedroom House in Modimolle photo number 19
3 Bedroom House in Modimolle photo number 20
3 Bedroom House in Modimolle photo number 21
3 Bedroom House in Modimolle photo number 22
3 Bedroom House in Modimolle photo number 23
3 Bedroom House in Modimolle photo number 24

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agents