3 Bedroom House in Modimolle

R 2 600 000

Neels Rademan

RE/MAX-Bushveld Modimolle

3 Bedroom House in Modimolle

R 2 600 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
5 Garages
Land Area 3139 m²
Rates R 1200

Hoek erf geleë op die hoek van Boshoff en Smith strate. Volledig omhein met 1.8m muur aan gedeelte van Smith straat front en die res van die straat fronte met 2m palisade heining. Skuifhekke wat toegang gee na beide straat fronte met geëlektrifiseerde hek by hoof ingang. Geskik vir n prokureur of sielkundige en n oogkundige met eie praktyk!!

Hoofhuis is 460m bestaande uit n ingangsportaal met gaste toilet, amptelike sitkamer en TV of ontspanningskamer met kaggel, eetkamer met naasliggende toegemaakte onthaalstoep met binnebraai.

Kombuis met gas hob en ontbytkamer. 4 Slaapkamers of drie plus naaldwerkkamer / studeerkamer met buitedeur. Hoofslaapkamer met eie sitkamer en aangrensende badkamer met buite skuifdeur.

2de Eenheid met aparte gastekamer, eie badkamer en studeerkamer, waskamer, werkerstoilet, motorhuis vir 3 voertuie met aanliggende werkwinkel of dubbele motorhuis.

Lapa met onderdak braai wat verdere onderdak parkering vir 2 voertuie kan bied. Tuin / stoorkamer, losstaande afdak vir 3 voertuie, met aparte ingang. Tropiese tuin met baie inheemse bome, broodbome en sterk boorgat met outomatiese besproeiingstelsel. Swembad. Opgaar tenk met drukpomp wat huis bedien. Gas geyser met elektriese abba geyser. 3 Fase (kaartjiekrag).

Slaapkamers het oregon houtvloere, sitkamers met matte en die res teëlvloere.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
5
Garages
1
Lounges
Electric Fencing
Family Tv Room
Fireplace
Intercom
Kitchen
Lapa
Pool
Storage
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Modimolle

R 2 600 000

3 Bedroom House in Modimolle photo number 1
3 Bedroom House in Modimolle photo number 2
3 Bedroom House in Modimolle photo number 3
3 Bedroom House in Modimolle photo number 4
3 Bedroom House in Modimolle photo number 5
3 Bedroom House in Modimolle photo number 6
3 Bedroom House in Modimolle photo number 7
3 Bedroom House in Modimolle photo number 8
3 Bedroom House in Modimolle photo number 9
3 Bedroom House in Modimolle photo number 10
3 Bedroom House in Modimolle photo number 11
3 Bedroom House in Modimolle photo number 12
3 Bedroom House in Modimolle photo number 13
3 Bedroom House in Modimolle photo number 14
3 Bedroom House in Modimolle photo number 15
3 Bedroom House in Modimolle photo number 16
3 Bedroom House in Modimolle photo number 17
3 Bedroom House in Modimolle photo number 18
3 Bedroom House in Modimolle photo number 19
3 Bedroom House in Modimolle photo number 20
3 Bedroom House in Modimolle photo number 21
3 Bedroom House in Modimolle photo number 22
3 Bedroom House in Modimolle photo number 23
3 Bedroom House in Modimolle photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent