54 ha farm in Modimolle

R 2 200 000

Pieter (Sr) Wagner

Pieter Wagner Eiendomme-Warmbad / Limpopo

54 ha farm in Modimolle

R 2 200 000

Can I afford this?
2 Beds
1 Baths
Land Area 54 ha

54Ha ongerepte, bio-diverse pragnatuur plaas wat deel vorm van 'n merkwaardige natuurlike ekologiese verskynsel wat bekend staan as die Waterberg-bioom. Natuur liefhebber se DROOM!!!!

Die plaas is ongeveer 17km vanaf Warmbad en 10km van Nylstroom

Wild omhein

Sterk standhoudende fontein met 'n onbesoedelde stroom water

Topografie wissel van 'n pragtige kloof, stukkie vleiland, boomryke plato en uitgestrekte vlaktes

Bome soos groot gevestigde waterbessies, wildevy en boekenhout kom voor - 109 inheemse bome en struike is oor die jare deur 'n bekende botanis geidentifiseer

Meer as 180 verskillende voelsoorte is ook uitgeken en aangeteken

Klein wild soos rooibokke, bosbokke, ribbokke, duikers, klipspringers, varke ens. kom vrylik voor

Daar is 'n bergpad uitgele vir voertiue om die omgewing en unieke asemrowende uitsig oor die Waterberge ten volle ten kan benut en waardeer

Water word vanaf 'n fontein na 'n tenk herlei wat dien as bron vir drinkwater en huishoudelike gebruik

2 slaapkamer naweek huisie - geskik vir solar krag, met kombuis, badkamer en toegeboude stoep

Lieflike groot lapa plus 2 rondawels, plus stoor en buitegebou met met stort, wasbak en toilet

Hierdie plaas is 100% vir die natuur liefhebber - asemrowend mooi - en 'n moet sien!!!

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
2
Bedrooms
2
Covered Parkings
1
Lounges
Access Gate
Fenced
Kitchen
Lapa
Scenic View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Pieter (Sr) Wagner

Pieter

(Sr) Wagner

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

54 ha farm in Modimolle

R 2 200 000

54 ha farm in Modimolle photo number 1
54 ha farm in Modimolle photo number 2
54 ha farm in Modimolle photo number 3
54 ha farm in Modimolle photo number 4
54 ha farm in Modimolle photo number 5
54 ha farm in Modimolle photo number 6
54 ha farm in Modimolle photo number 7
54 ha farm in Modimolle photo number 8
54 ha farm in Modimolle photo number 9
54 ha farm in Modimolle photo number 10
54 ha farm in Modimolle photo number 11
54 ha farm in Modimolle photo number 12
54 ha farm in Modimolle photo number 13
54 ha farm in Modimolle photo number 14
54 ha farm in Modimolle photo number 15
54 ha farm in Modimolle photo number 16
54 ha farm in Modimolle photo number 17

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent