30 ha farm in Modimolle

R 1 400 000

Neels Rademan

RE/MAX-Bushveld Modimolle

30 ha farm in Modimolle

R 1 400 000

Can I afford this?
2 Beds
1 Baths
Land Area 30 ha
Rates R 100

Die plaas is ongeveer 15km van Nylstroom geleë, in die middel van die berge met die mooiste uitsig 360 grade rondom jou ! Dit is nou die ideale weghol plek. 30ha groot met 'n mooi gronddam en 'n standhoudende spruit wat deurloop. Die veld is gemengde soet en suurveld, jy kan wild, beeste en skape hier aanhou as jy wil ! 'n Klein tuin wat maklik hanteerbaar is, die huis het 2 slaapkamers met ingeboude kaste, 1 badkamer, geteël, netjies en klein. Kombuis met stoof, 4 plate met houtkaste. Al die vloere is geteël in die huis. Die sitkamer is baie ruim met die mooiste uitsig ! 'n Toegeboude stoep met teëlvloer. Die huis is met sierstene gebou en het 'n sinkdak vir die reën om musiek te maak in jou ore ! Daar is 3 kampe met elk 'n sementkrip vir water. Die werkershuis is so mooi binne, jy kan dit as 'n woonstel gebruik vir kuiermense of verhuur hom vir ekstra inkomste.

Prys is met R200 000 verlaag !!!!!!! Rede vir verkoop: Verhuis na ander provinsie.

Read More

Key Property Features

1
Bathrooms
2
Bedrooms
Family Tv Room
Fenced
Kitchen
Laundry
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

30 ha farm in Modimolle

R 1 400 000

30 ha farm in Modimolle photo number 1
30 ha farm in Modimolle photo number 2
30 ha farm in Modimolle photo number 3
30 ha farm in Modimolle photo number 4
30 ha farm in Modimolle photo number 5
30 ha farm in Modimolle photo number 6
30 ha farm in Modimolle photo number 7
30 ha farm in Modimolle photo number 8
30 ha farm in Modimolle photo number 9
30 ha farm in Modimolle photo number 10
30 ha farm in Modimolle photo number 11
30 ha farm in Modimolle photo number 12
30 ha farm in Modimolle photo number 13
30 ha farm in Modimolle photo number 14
30 ha farm in Modimolle photo number 15
30 ha farm in Modimolle photo number 16
30 ha farm in Modimolle photo number 17
30 ha farm in Modimolle photo number 18
30 ha farm in Modimolle photo number 19
30 ha farm in Modimolle photo number 20
30 ha farm in Modimolle photo number 21
30 ha farm in Modimolle photo number 22
30 ha farm in Modimolle photo number 23
30 ha farm in Modimolle photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent