3 Bedroom House in Modimolle

R 1 700 000

Herman van Niekerk

Master Properties-Head Office Naboomspruit/Mookgo

3 Bedroom House in Modimolle

R 1 700 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 292 m²
Land Area 637 m²

Baie luukse en ruim voltitel huis in veilige geslote deel van Nylstroom. Bykans 'n enorme 300 vk m moderne woning met baie ruimte, ingeboude kaste en alles wat die hart begeer soos 'n kombuis met moderne kiaatkaste, 'n aparte spens en 'n aparte opwaskamer. Ruim sitkamer, eetkamer, TV-kamer en ingeboude braaikamer. Drie groot slaapkamers met ingeboude kaste, hoofslaapkamer met en suite badkamer, tweede badkamer. Groot buite studeerkamer - kan in slaapkamer omskep word. Die huis is ideaal met baie ruimte vir bak en brou, stokperdjies beoefen en onthaal. Die kompakte tuin is baie netjies en fraai, en spog met sy eie staal gazebo waar die rustigheid geniet kan word. 'n Moderne woning wat so goed geleƫ is soos hierdie een in 'n veilige area, en wat soveel ruimte en gemak bied, sal nie weer teen hierdie prys bekom kan word nie. Skakel vandag nog.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Access Gate
Air Con
Built In Braai
BIC
Family Tv Room
Fenced
Garden
Kitchen
Laundry
Pantry
Paving
Scullery
Storage
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Herman van Niekerk

Herman

van Niekerk

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Modimolle

R 1 700 000

3 Bedroom House in Modimolle photo number 1
3 Bedroom House in Modimolle photo number 2
3 Bedroom House in Modimolle photo number 3
3 Bedroom House in Modimolle photo number 4
3 Bedroom House in Modimolle photo number 5
3 Bedroom House in Modimolle photo number 6
3 Bedroom House in Modimolle photo number 7
3 Bedroom House in Modimolle photo number 8
3 Bedroom House in Modimolle photo number 9
3 Bedroom House in Modimolle photo number 10
3 Bedroom House in Modimolle photo number 11
3 Bedroom House in Modimolle photo number 12
3 Bedroom House in Modimolle photo number 13
3 Bedroom House in Modimolle photo number 14

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent