House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 18 500 000

Sarie van Den Berg

Property Legends

House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 18 500 000

0
Can I afford this?
1 Baths
Land Area 1328 m²

1328 ha plaas met baie baie water. Plaas is baie netjies. Heinings is in baie goeie toestand.

Hierdie eienaar hou sy hand op alles. Plaas is deur LTD beplan. Krale is sentraal gebou en

al die kampe is toegerus met gange wat na die kraal lei. Kraal is ten volle toegerus vir alle

gebruike en om vee te behandel en/of te laai. 21 Kampe. Elk met eie netjiese krip. Die

krippe is toegerus en kleppe is beveilig. Een plaas het 21 kampe ander plaas 4 kampe.

600 ha oulande wat geskik is vir aartappelboerdery. Eienaar is al 41 jaar op plaas. Alles

is in baie goeie kondisie. Daar is ook voorsiening vir ''n skaapkraal. Goedbeplande dak

idiaal vir skape. Groot netjiese stoor met ''n woonstel wat bestaan uit ''n kombuis, slaap en

badkamer. Daar is werkershuise. Die implemente is nie ingesluit by koop maar lyk soos nuut

en is te koop . Beeste: 6 Bulle Hugenote, 151 Koeie Simontallers, 40 kallers Bonsmare tipe.

Ook te koop nie in koop iingesluit nie. Groot netjiese Lister pomp wat twee grondamme se

water pomp na al die kampe. Op ander plaas is ook ou lande. Beide plase aanmekaar.

Een deel van plaas is wildheining res is gewone netjiese heining. Hierdie plaas is in die

mooiste omgewing en baie veilig. Plaas kan heeltamal oral bereik word. Paaie in goeie

toestand. Hierdie is rerig ''n moet sien plaas. Jy kan met letterlik alles daar boer!!! Net ernstige kopers kan my kontak.

Read More

Key Property Features

0
Bedrooms
1
Bathrooms
Fenced

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 18 500 000

House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 1
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 2
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 3
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 4
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 5
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 6
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 7
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 8
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 9
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 10
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 11
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 12
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 13
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 14
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 15
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 16
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 17
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 18
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 19
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 20
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 21
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 22
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 23
House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent