2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 580 000

Daleen Rossouw

Africa Game Farm Estates

2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 580 000

132 flamink straat
Can I afford this?
2 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 417 m²

2 SLAAPKAMER DROOMHUIS

Die is n perfekte 2 slaapkamer droom huis. Oulik ingerig met baie ekstras soos 2500 l watertenk en drukomp dubbel afdak, gangkas, gaas voor oopmaak vensters, blinders in kombuis, stoep en badkamers ens.

Die kombuis het soliede eike hout kaste. Baie oulike uitleg. Skep baie ruimte met die oopplan uitleg van kombuis sit- en eetkamer.

Kamers gerieflik groot waar daar dubbel beddens en groot kamerstelle sal inpas. Toegeboude stoep vir lekker kuier in die somer en winter met genoeg vensters.

Dubbel motorhuis. Huis is op n hoek gelee wat baie ruimtelik vertoon.

Tuin met baie mooi palms, struike en broodbome gee privaatheid om die huis en daar is ook 'n besproeiingstelsel waty instandhouding maklike maak.

Indruk van agent: Die hoekerf se groote en die huis se uitleg is n groot bonus wat die huis anders maak. Jy voel dadelik ruimte om jou en ook n lekker huislike atmosfeer. Die huis is baie goed gelee naby skole en in n sekuriteitsarea. Na n laag verf en teels is die huis perfek. 'n Droomhuis!!!

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Garden

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Daleen Rossouw

Daleen

Rossouw

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 580 000

2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 1
2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 2
2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 3
2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 4
2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 5
2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 6
2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 7
2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 8
2 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 9

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent