3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

Sold

Elsa Ferreira

Africa Game Farm Estates

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

Sold

367 nagtegal
Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 600 m²
Rates R 360

n Pragtige huis om op trots te wees in n veilige kompleks

Net die regte plek om met gemoedsrus af te tree. Hierdie aantreklike, netjiese en goedversorgde huis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 badkamer is n en suite aan die hoofslaapkamer, die badkamers is klinies en tot teen die plafonne geteƫl, n apparte sit/TV kamer, die eetkamer het n deur uit na die agterstoep, die kombuis is n ruim met pragtige eikehout afwerking kaste en n gerieflike uitleg vir elke huisvrou en is n apparte opwas, waskamer en toesluit spens.

Die dubbelmotorhuis is ruim met afstandbeheerde deure en daar is ook n stewige staalstruktuur afdak voor vir twee voetuie met netjiese plaveilsel. Hier is reeds n karavaan afdak met hekke wat kan sluit. Die lieflike grasdag lapa met krag punte enn buite braai is net die regte plek om lekker te kuier saam met familie en vriende. Die 2 200 lt water tank en drukpomp verseker dat hier altyd water is. Beste waarde vir geld! Kontak my vandag nog.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
BIC
Garden
Lapa
Laundry
Scullery

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Elsa Ferreira

Elsa

Ferreira

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

Sold

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 1
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 2
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 3
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 4
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 5
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 6
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 7
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 8
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 9
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 10
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 11
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 12
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 13
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 14
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 15

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent