3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 1 280 000

Daleen Rossouw

Africa Game Farm Estates

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 1 280 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Rates R 412
Levy R 150

Netjiese familie huis. Als wat ''n vrou se hart begeer

Kom ons begin by die begin...pragtige kombuis met graniet blaaie. Baie kaste wat beteken meer pakplek.Konneksies vir skottelgoedwasser en wasmasjien. Lekker gesellige hoekie in die kombuis waar die dag die stories vertel kan word terwyl ma kosmaak. Kamers is ruim en almal het ingeboude kaste. Daar is twee vol badkamers.

Die gordyne is spesiaal vir die huis gemaak en is ingesluit by die koopprys.

Buite is ''n bediende toilet en ook ''n wendy huis vir ekstra stoorplek of ''n ideale pophuis vir sussie.

Agter is onderdak parkering vir ekstra voertuie. Die dubbel motorhuis het ''n elektriese motor en het ''n direkte ingang na die huis.

Die tuin is pragtig en maklik onderhoubaar.

Hierdie huis is in ''n stil area gelee,naby die skole en kerke.

Veilige area met 24 uur sekuriteitswagte.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Air Con
Garden
Lapa
Scullery

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Daleen Rossouw

Daleen

Rossouw

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 1 280 000

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 1
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 2
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 3
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 4
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 5
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 6
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 7
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 8
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 9
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 10
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 11
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent