367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit)

R 6 200 000

Herman van Niekerk

Master Properties-Head Office Naboomspruit/Mookgo

367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit)

R 6 200 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
Floor Area 250 m²
Land Area 367 ha

Hierdie is twee aangrensende, waterryke plase van 367 ha in een van die mooiste dele van Limpopo. Die plaas leen hom by uitstek tot 'n wildsplaas, saaiplaas of vir die verbouing van sagtevrugte soos appels, met ongerepte natuur, klowe en rante, waterstrome en 'n groot dam in 'n natuurlike kloof. Waterregte van 98 000 kub meter is toegeken vir die tot 50 ha besproeiing. Twee spilpunte is by die transaksie ingesluit. Meeste van die besproeiing geskied deur middel van gravitasie. Die klimaat en grond is ideaal vir die verbouing van sagtevrugte. Veral die verbouing van appels neem merkwaardig toe in die streek. Daar is 'n groot woonhuis, veehanteringsgeriewe, moederlyne, spilpunte, twee store en twee koelkamers. Hierdie plaas is aan die teerpad geleƫ en verleen hom by uitstek tot die ontwikkeling van 'n toeriste- en wildsplaas, aangevul deur 'n besproeiings- of sagtevrugteboerdery. Geleenthede soos hierdie kom selde voor.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
4
Bedrooms
4
Covered Parkings
Fenced
Kitchen
Scenic View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Herman van Niekerk

Herman

van Niekerk

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Mookgophong (Naboomspruit)

367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit)

R 6 200 000

367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 1
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 2
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 3
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 4
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 5
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 6
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 7
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 8
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 9
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 10
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 11
367 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent