158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

R 13 000 000

Elsa Ferreira

Africa Game Farm Estates

158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

R 13 000 000

Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 158 ha
Rates R 680

Lodge, wilds en bees plaas in Mookgopong

Sleg 165 km vanaf Pretoria en net 2 km buite Mookgopong/Naboomspruit. 185 hektaar Bosveld plaas met woonhuis en Lodge. Die Lodge bestaan uit drie enkel slaap eenhede, twee vier slaapplek eenhede, een luukse eenheid met vier slaapplek, een luukse eenheid met ses tot agt slaapplek. Elke eenheid het 'n kombuis, badkamer, privaat parkering en braai geriewe. Daar is 'n vermaaklikheids kamer/speletjies eenheid. Lieflike swembad met 'n privaat onthaal lapa en braai geriewe. Bosveld boma met braai geriewe. Die hoof huis bestaan uit 'n ontvangslokaal en kantoor, vier slaapkamers, twee badkamers, kombuis eetkamer, sitkamer, pragtige kombuis, waskamer en linne kamer, dubbel motorhuis, al die vertrekke is ruim netjies en aantreklik. Die oppervlakte van die nuwe stinkstoor is 20 x 22 vk meter met 'n ekstra werkskamer binne en langs die stoor is vyf werkers kwatiere. Hier is 'n netjiese gesinstaleerde sonkrag stelsel wat die huis en die lodge kan voorsien in tye van krag onderbrekings. Die boorgat is baie sterk en voorsien in al die water behoeftes. Die geleentheid is ook hier om 5 ha onder besproeiing te implimenteer. Die rekenaar program van die Lodge en webwerf kan oorgeneem word. Hierdie plaas en lodge word as 'n lopende besigheid verkoop. Besigting op afspraak, kontak my vandag nog!

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
4
Bedrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Borehole
BIC
Lapa
Laundry
Scullery
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

R 13 000 000

158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 1
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 2
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 3
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 4
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 5
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 6
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 7
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 8
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 9
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 10
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 11
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 12
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 13
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 14
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 15
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 16
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 17
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 18
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 19
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 20
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 21
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 22
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 23
158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent