3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 1 280 000

Elsa Ferreira

Africa Game Farm Estates

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 1 280 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
3 Garages
Land Area 1013 m²
Rates R 541

Deftige drie slaapkamer huis in Naboomspruit

Ideale aftree geleentheid en ook die perfekte tuiste vir 'n plaas eienaar wat wil intrek dorp toe! Lieflike groot erf met baie vrugte bome. Hierdie huis het drie ruim skaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n vol en-suite badkamer en 'n lugreƫling. Die sitkamer se ingeboude kaste is baie spesiaal, die eetkamer het 'n baie besonderse drankkabinet. Die kombuis is ruim met baie kaste en plek vir 'n groot dubbeldeur yskas. Die opwas en waskamer is appart en baie gerieflik vir enige huishouding. Hier is drie motor huise, skadunet afdak vir drie voertuie met netjiese palveisel voor die motorhuise. Die grasdak lapa is die lekkerste onthaal area vir vriende en gaste. Met die watertenk, druk pomp en sterk standhoudende boorgat is hier altyd water, dus is hier geen munisipale water rekening nie. Die karavaan afdak is stewig en daar is baie spasie vir nog 'n waentjie ook. Hierdie eiendom word baie goed versorg en instand gehou en is net reg vir intrek! Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
3
Garages
1
Lounges
Air Con
BIC
Garden
Lapa
Laundry
Scullery

Would you like to watch a video tour of this property?

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

HD Video Tour

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 1 280 000

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 1
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 2
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 3
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 4
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 5
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 6
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 7
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 8
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 9
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 10
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 11
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 12
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 13
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 14
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 15
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 16
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 17
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 18
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 19
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 20
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 21
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 22
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 23
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent