3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 800 000

Elsa Ferreira

Africa Game Farm Estates

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 800 000

meeustraat gholfpark
Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 532 m²

Lieflike aftree huis in Naboomspruit.

Hierdie pragtige huis bied drie slaap kamers twee badkamers, ruim oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis die eetkamer loop uit op 'n netjiese son stoep, die tuin is lower groen. Die ligging is perfek in die kompleks en die erf is baie privaat. Hierdie huis skep 'n baie rustige en gesellige atmosfeer. Die afwerkings in die huis is van die beste. Die agterste stoep is 'n heerlike kuier plek vir vriende en familie. Hier is 'n 2500 liter watertenk en drukpom en 'n water suiweraar in die kombuis.Dubbel motorhuis met netjiese plaveisel voor die deure. Die huis en tuin word baie goed instand gehou, net reg vir intrek en begin leef. Hierdie eiendom is voltitel en geen heffings om te betaal nie. Kontak my enige tyd vir 'n afspraak. Hierdie prys is onderhandelbaar!!! Dringende verkoop, kontak my vandag nog!!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Air Con
BIC
Garden
Laundry

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit)

R 800 000

3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 1
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 2
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 3
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 4
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 5
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 6
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 7
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 8
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 9
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 10
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 11
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 12
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 13
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 14
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 15
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 16
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 17
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 18
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 19
3 Bedroom House in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 20

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent