85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit)

R 5 900 000

Elsa Ferreira

Africa Game Farm Estates

85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit)

R 5 900 000

wilds en beesplaas te koop in naboomspruit.
Can I afford this?
Floor Area 200 m²
Land Area 85 ha

Wilds en beesplaas te koop in Naboomspruit.

Pragtige 85.5 hektaar wild en beesplaas met n moderne 200vk meter huis, ruim vertrekke, twee slaapkamers, twee badkamers, een slaapkamer woonstel aan die huis, kombuis, opwas en waskamer, eetkamer,TV kamer en sitkamer. Netjiese teƫls en ingeboude kaste. Die afwerkings in die huis is van die beste. Hier is ook n heerlike buite kuier area onder die Wildevy boom. In die Njala kamp is n groot grasdak lapa 6 x 12 vk meter, n apparte toegeruste rondawel, net die regte wegbreek plek vir stads vriende. Die enorme toesluit stoor by die huis het twee werkskamers ook. Die ander stoor huisves die veevoer, en daar is bees hanteer falsiliteite. Die arbeidershuis het twee slaapkamers met al die geriewe. Hier is twee toegeruste boorgate met sterk water,

die twee ander boorgate is nie toegerus nie. Eskom krag. Lieflike aangeplante weiding met besproeiing. Wild en beeste ingesluit is plus minus 30 Rooibokke, 10, Koedoes, 10 Njalas en 18 beeste.Die plaas in omhein met 2.4 meter bonox draad. Die Ford trekker en sekere implimente is ook ingelsuit. Hier kan mens letterlik net instap en begin boer. Kom kyk gerus enige tyd, dit is absoluut die moeite werd. Kontak my vandag nog!

Read More

Key Property Features

1
Dining Areas
3
En-suite
1
Lounges
Borehole
BIC
Lapa
Laundry
Scullery
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit)

R 5 900 000

85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 1
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 2
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 3
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 4
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 5
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 6
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 7
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 8
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 9
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 10
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 11
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 12
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 13
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 14
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 15
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 16
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 17
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 18
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 19
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 20
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 21
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 22
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 23
85 ha farm in Mookgophong (Naboomspruit) photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent