796.6 ha Farm in Northam

R 5 234 625

Dawid van der Merwe

Pieter Wagner Eiendomme-Warmbad / Limpopo

Annamarie van der Merwe

Pieter Wagner Eiendomme-Warmbad / Limpopo

796.6 ha Farm in Northam

R 5 234 625

Can I afford this?
Land Area 796.6 ha

1766 - . Algehele inligting oor die plaas:

Grond: 796.64 hektaar

Wildsomheining reg rondom, daar is een koppie op die plaas.

Infrastruktuur vir elektriese omheining in plek, maar nie werkend op die oomblik.

Geen kampe

Wildsplaas (daar is Koedoes, Sebras, Rooibokke, Blouwildebeeste en kleinwild bv. Steenbokkies en bosbokke), oop vir wild om vry te kan rond beweeg. Alle diere ingesluit by prys.

Daar is geen besproeing fasiliteite nie.

Baie goeie paaie wat verspreid oor die plaas is, kanale areas van plaas bereik.

Daar is en was nog nooit grondeise op Roodepan nie.

Twee gronddamme

1x betondam

6x beton waterkrippe vir diere verspreid oor plaas.

5x boorgate, 4 in werkende toestand (nie seker oor sterktes nie), die vyfde boorgat kort n pomp.

Daar is nie natuurlike waterbronne soos n rivier nie.

Algemeen:

Plaas op besigheid se naam maar word nie as going concern verkoop nie en daar is geen state beskikbaar nie.

Slegs 1 titelakte

Elektrisiteit:Enkelfase

Afstande:14 km van Northam af (voor Northam)

14 km van die Brits/Thabazimbi pad

+- 85km van Brits

Van hoofhek tot by kamp 1.2 km (binne die plaas)

Implemente wat onderhandelbaar is: Trekker, veldvoetuig. Navara bakkie, meubels ens.

Daar is n slagkamer en koelkamer, nie tans in werkende toestand.

Geboue:

Slagkamer en koelkamer (puik fisiese toestand, maar nie werkend)

Twee steen geboude stoorkamers en een groot sink afdak (baie goeie toestand en hoog genoeg dat bv. Trekker onderin pas).

Daar is twee gedeeltes, die eerstedeel is net soos mens inry by die hoofhek, daar is n stewige klip gebou met 4 kamers vir werkers, hulle het krag, lopende water en n donkie vir warm water. Die kamp is omhein.

Die tweede gedeelte is sowat 1.2km van die hoofhek af, dit is die dedeelte waar ons altyd bly, hier volg meer inligting (fotos van die chalets is ingesluit by die fotos wat ek saam email).

-1x chalets met en-suit badkamer en groot kombuis (warm water dmv elektriese geyser), klip

-3x chalets, losstaande, elke 4x4m, teel dakke, met klip gebou

-Aparte buite badkamer (stort, toilet en wasbak), gebou met klip, warm water dmv donkie.

-Buitestort, reg onder die watertenk, ideal vir stort in die warm somermaande, splinternuut en het sementvloer.

-Extra buite toilet.

-Daar is twee kamers vir werkers met volledige badkamer, warm water dmv donkie, die kamers is nuut gebou so twee jaar gelede.

-Die kamp is omhein met die infrastruktuur vir elektriese omheining.

-Eskom krag, geen telefoonlyn.

Read More

Key Property Features

1
Storeys
Access Gate
Air Con
Borehole
Fenced
Fireplace
Flatlets
Garden Cottage
Pet Friendly
Scenic View
Staff Quarters
Storage

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Dawid van der Merwe

Dawid

van der Merwe

Annamarie van der Merwe

Annamarie

van der Merwe

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

796.6 ha Farm in Northam

R 5 234 625

796.6 ha Farm in Northam photo number 1
796.6 ha Farm in Northam photo number 2
796.6 ha Farm in Northam photo number 3
796.6 ha Farm in Northam photo number 4
796.6 ha Farm in Northam photo number 5
796.6 ha Farm in Northam photo number 6
796.6 ha Farm in Northam photo number 7
796.6 ha Farm in Northam photo number 8
796.6 ha Farm in Northam photo number 9
796.6 ha Farm in Northam photo number 10
796.6 ha Farm in Northam photo number 11
796.6 ha Farm in Northam photo number 12
796.6 ha Farm in Northam photo number 13
796.6 ha Farm in Northam photo number 14
796.6 ha Farm in Northam photo number 15
796.6 ha Farm in Northam photo number 16
796.6 ha Farm in Northam photo number 17
796.6 ha Farm in Northam photo number 18
796.6 ha Farm in Northam photo number 19
796.6 ha Farm in Northam photo number 20
796.6 ha Farm in Northam photo number 21
796.6 ha Farm in Northam photo number 22
796.6 ha Farm in Northam photo number 23
796.6 ha Farm in Northam photo number 24
796.6 ha Farm in Northam photo number 25
796.6 ha Farm in Northam photo number 26
796.6 ha Farm in Northam photo number 27
796.6 ha Farm in Northam photo number 28
796.6 ha Farm in Northam photo number 29
796.6 ha Farm in Northam photo number 30

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents