Farm in Thabazimbi

R 43 000 000

Gerhard de Beer

SA Global Prop (Pty) Ltd

Farm in Thabazimbi

R 43 000 000

Can I afford this?

Uitstaande 1323 hektaar Besproeiing en Wild teel en jagplaas te koop naby Alldays in Limpopo Provinsie. Hierdie plaas is selfversorgend deurdat die lusern en mielies wat hier geproduseer word, word verpil in die pil aanleg en weer deur die diere gebruik.

Besproeiing: Besproeiing uit rivier. Sementwal in rivier. 13 x spilpunte wat 115 ha beslaan. 18 toegeruste boorgate. 6 KSB pompe, wissel van 11 kw - 37 kw. 3 x sement damme.

11 sirkels is geplant met lusern, 1 met mielies, 1 met blou buffel gras.

Besproeiings gedeelte is wildwerend omhein.

Teel kampe: 45 x Teel kampe met geelektrifiseerde omheining en geoutomatiseerde hekke, elke kamp het sy eie water en voer kampe, opvang krale en 8 kameras in kampe wat verbind is met rekenaar in kantoor.

600 hektaar jagkamp met netwerk van paaie.

Geboue: 5 x woonhuise en 2 luukse chalets met kombuis. Aircons in elke slaapkamer, kombuise en kantoor. Verskeie garages en stoor kamers.

Lapa met braai area.

Vleis kamer met koelkamer en alle toerusting.

5 x Groot store wat gebruik word vir trekkers en implemente, lusern stoor, gras stoor, verpillings stoor. Werkswinkel en kantoor.

Vliegtuig hanger.

6 x Arbeiders kamers met 2 badkamers.

100 kva bystand Generator - 120 uur

Aanloop baan 1 km lank, 40 m wyd

Wild: Koedoes 50, Blou Wildebeeste 50, Rooibok ramme 200, Rooibok ooie 50, Gemsbokke 40, Zebras 10, Elande 15, Kameelperde 16, Duikers, Steenbokke, Vlakvarke.

2 x Saddleback Rooibok ramme, 80 x Spit Rooibok ooie met lammers, 20 x Split Rooibok ooie, 22 x Split Goue wildebees verse, 1 x Goue wildebees bul, 1 x Wit Koedoe bul, 30 x Split Koedoe koeie en verse, 30 x Sable koeie en verse.

Hierdie is n droom plaas. Stap in en boer.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Farm in Thabazimbi

R 43 000 000

Farm in Thabazimbi photo number 1
Farm in Thabazimbi photo number 2
Farm in Thabazimbi photo number 3
Farm in Thabazimbi photo number 4
Farm in Thabazimbi photo number 5
Farm in Thabazimbi photo number 6
Farm in Thabazimbi photo number 7
Farm in Thabazimbi photo number 8
Farm in Thabazimbi photo number 9
Farm in Thabazimbi photo number 10
Farm in Thabazimbi photo number 11
Farm in Thabazimbi photo number 12
Farm in Thabazimbi photo number 13
Farm in Thabazimbi photo number 14
Farm in Thabazimbi photo number 15
Farm in Thabazimbi photo number 16
Farm in Thabazimbi photo number 17
Farm in Thabazimbi photo number 18
Farm in Thabazimbi photo number 19
Farm in Thabazimbi photo number 20
Farm in Thabazimbi photo number 21
Farm in Thabazimbi photo number 22
Farm in Thabazimbi photo number 23
Farm in Thabazimbi photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent