91 ha farm in Musina

R 2 800 000

Theo Erasmus

Just Imagine Properties

91 ha farm in Musina

R 2 800 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
Floor Area 250 m²
Land Area 91 ha
Rates R 480

Wonderful Opportunity for First time Buyer or Investor.

Die eiendom is gedeeltes 33,34, 35 3n 48 Havre, Tshipise in die distrik van Musina in die Limpopo provinsie maar staan bekend as Njalaskop met totale grotte van 90 hk ongeveer 33km van Musina.

Die eiendom is omhein met 'n 17 draad wildwerende heining, twee toegeruste boorgate wat ongeveer gesamentlik 5000 lt per uur lewer.

Die huis is n dubbelverdieping grasdak met 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot kombuis leefgedeelte oopplan met skuifdeure na stoep.

Daar is 'n volledige toegeruste challet van 48 vk met 'n kuier area, elektrisiteit en lopende warm en koue water.

Daar is n groot lapa met braaigeriewe, swembad en stoep.

Daar is buitekamers met afdakke vir 4 voertuie, slagpale/slaghuis en bediende kwartiere met elektrisieteit en lopende water.

Die tuin is toegerus met 'n besproeingstelsel en daar is 3 massa tenks wat water van die boorgate af kry wat altesaam 14,000 lit water kan hou.

Die huis, lapa en swembad het 'n panoramiese uitsig oor die Njelele vallei tot teen die noordelike hange van die Soutpansberge.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
Satellite
Tv

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Theo Erasmus

Theo

Erasmus

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

91 ha farm in Musina

R 2 800 000

91 ha farm in Musina photo number 1
91 ha farm in Musina photo number 2
91 ha farm in Musina photo number 3
91 ha farm in Musina photo number 4
91 ha farm in Musina photo number 5
91 ha farm in Musina photo number 6
91 ha farm in Musina photo number 7
91 ha farm in Musina photo number 8

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent