1689 ha Farm in Gravelotte

R 28 000 000

Veronica Matloha

Century 21-Tzaneen

1689 ha Farm in Gravelotte

R 28 000 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
Floor Area 300 m²
Land Area 1689 ha

Plaas te koop in n siektevry zone wat perfek is vir die teel van grootwild en of jag.

Die masiewe ongetemde juweel is slegs 38km van Gravelotte, Limpopo. Die plaas is 1689 hektar groot wat uitstekende toestande het vir groot wild, die bestaande wild tans op die plaas sluit rooibokke, kudus,wildebeeste, kameelperde, zebras, nyalas en duikers in.

Een van die vele voordele van hierdie hierdie lieflike stuk grond is die feit dat dit met n teerpad bekombaar is. n Asemrowende grasdakhuis met 3-slaapkamers, 2-badkamers en n gesellige stoep rondom die huis waarop jy n 360 uitsig het en die son-ondergang en son-opkoms kan geniet. Verder is daar ook n 1-slaapkamer woonstel en lapa om bosveld atmosfeer te geniet langs n kampvuur.

Ander plus punte van die masiewe plaas is a toegeruste abattoir, 3-toegeruste boorgate, groot dam en 3 watergate vir wild. Ook ingesluit is 6 water houers vir die opgaar van water met n kapasiteit van 45,000 liter water. Ander verbeterings op die plaas sluit in, n groot skuur, werkers akkommodasie en n groot uitgebreide network van grondpaaie op die plaas.

Die plaas grens aan n seisonale rivier bed met groot prentjie-mooi rivier bome en die omgewing is besaai met tipiese bosveld bome soos Acacias en Combrentums.

n Geen jag beleid was gehandhaaf vir baie jare en die wild is uitters mak en ontspanne wat perfek is vir wild- en voel besigtiging.

Read More

Key Property Features

2
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Lounges
Access Gate
Borehole
BIC
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Flatlets
Guest Toilet
Kitchen
Lapa
Paving
Pet Friendly
Staff Quarters
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Veronica Matloha

Veronica

Matloha

Share this Property

Need a home loan?

1689 ha Farm in Gravelotte

R 28 000 000

1689 ha Farm in Gravelotte photo number 1
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 2
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 3
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 4
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 5
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 6
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 7
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 8
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 9
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 10
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 11
1689 ha Farm in Gravelotte photo number 12

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Get prequalified with ooba homeloans today

Whether you are looking to buy, or ready to put in an offer, we recommend you get prequalified. Establish your credit score and realistic price point in the comfort of your own home with ooba homeloans’ free, online bond indicator.

Pre-qualify Me

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent